Kruger Park Lodge 241
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu-straat, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Kruger Park Lodge 241 is 'n selfsorghuis vir 'n gesinsvakansie, 40 km vanaf Sabi Sand Wildreservaat in Hazyview. Die Kruger Park Lodge-landgoed beskik oor 'n swembad en 'n uitsig oor die meer. Hierdie eenheid het 'n omsetter.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die ander 2 badkamers het onderskeidelik 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea met lugversorging is op die grondverdieping en beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek, en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar onderhewig aan beurtkrag.
Die skuifdeur lei na 'n groot onderdakstoep met 'n etenstafel, 'n wynyskas en 'n ingeboude braai.
Die landgoed bied 'n rits geriewe soos minigholf, 'n speelarea, gholfbaan, tennisbaan, sondek, braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en masseerterapie. Gaste kan ook by die restaurant op die perseel vir ete aansit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 106
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Portia Shabangu-straat, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Hazyview Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu-straat, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang