Kruger Park Lodge 253
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu-weg, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kruger Park Lodge 253 bied 'n uitsig oor die groen tuin en is ruim 'n selfsorgeenheid in die Kruger Park Lodge-oord in Hazyview. Dit is ideaal vir 'n vakansie saam met 'n groot gesin of 'n groep vriende, aangesien hierdie huis 'n privaat swembad het.
Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde badkamer het ook 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het lugversorging en beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet. Die knus sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie. Dié stoep lei na 'n houtdek met 'n swembad en sonstoele met 'n uitsig oor die omliggende bosveld.
Gaste het toegang tot die oord se aktiwiteite op die perseel, soos 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane, 'n puttputt-baan, 'n klimraam vir kinders, wildkykpunte, asook 'n restaurant op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 105
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Portia Shabangu-weg, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger Park Lodge 253 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu-weg, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang