Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Park Lodge 516

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu-weg, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kruger Park Lodge 516 bied groen tuin-uitsigte en bied ruim selfsorgverblyf in die Kruger Park Lodge-oord in Hazyview. Dit is ideaal vir 'n vakansie saam met 'n groot gesin of 'n groep vriende aangesien hierdie huis 'n privaat swembad het wat ideaal is vir die somer.

Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed asook 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde badkamer is ook toegerus met 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ysmasjien, wasmasjien, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit die kombuis lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet. Die knus sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Deur die houtskuifdeure is 'n ruim onderdakstoep met 'n buite-etenstafel wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Hierdie patio lei na 'n houtdek met 'n ingeboude braai wat perfek oor die omliggende bosveld uitkyk.

Alle gaste het toegang tot die oord se doendinge op die perseel soos 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane, 'n putt-putt-baan, 'n oerwoudgimnasium vir kinders, wildkykpunte asook 'n restaurant op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 106

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Portia Shabangu-weg, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger Park Lodge 516 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu-weg, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbeeb07ec75940dedd867315dc3bffd5f0ce2319f4ae55486495d2a8e5e5b2653a4c9b58084cb485bf50529d20b5f4965b65a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Portia Shabangu Road Kruger Park Lodge 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -25.0349314 31.1352667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang