Kruger Park Lodge IG08
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruger Park Lodge-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R4 250 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Kruger Park Lodge IG08 is 'n pragtige huis in 'n oord en dit bied slaapplek aan 'n groep vriende of 'n gesin. Dit is by die 7de putjie en spog met die mooiste uitsig oor die dam en op die berge wat dit ideaal maak vir 'n spesiale vakansie.
Die selfsorghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging in die hoofhuis en 1 buitekamer met 'n privaat ingang. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die buitekamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninginggrootte-bed en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n toilet. Twee slaapbanke vir kinders jonger as 12 jaar is beskikbaar op 'n solder se gang. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en dit lei na die leefarea wat 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste, gemaklike banke, 'n TV, sowel as 'n gesellige kaggel het.
Die stoep het stoepmeubels en 'n ingeboude braai-area met 'n uitsig oor die dam en 'n privaat swembad. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Gaste het toegang tot 'n verskeidenheid aktiwiteite in die oord soos 'n gholfbaan wat deur Gary Player ontwerp is, tennisbane, putt-putt, vlugbal, 'n speelterrein en trampolien vir kinders, voetslaanpaaie, 'n seekoei-dammetjie, 'n inheemse tuin, koffiewinkel en konferensie-geriewe.
Naby die oord kan gaste Pelgrimsrus verken of vir 'n wildrit in die Kruger Wildtuin gaan. Daar is ook vierwielmotorfietsritte, riviervlotvaart en abseilgeriewe in die omtrek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 70
Resensies 208
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Kruger Park Lodge-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger Park Lodge IG08 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruger Park Lodge-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang