Kruger Park Lodge Unit No. 547
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu-straat, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kruger Park Lodge Unit No. 547 is 'n selfsorgeenheid vir 'n gesin en is 40 km vanaf die Sabi Sand Wildreservaat in Hazyview. Die Kruger Park Lodge het 'n swembad wat heel jaar lank beskikbaar is en bied 'n uitsig oor die meer.
Dié lieflike eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddnes en maak van die tweede badkamer met 'n stort en 'n bad gebruik. Alle linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die hoofleefarea het lugversorging en 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, eetarea en 'n knus sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus en daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar, afhangend van die beurtkragtye.
Die skuifdeure lei na 'n groot onderdakstoep met 'n etenstafel en ingeboude braai waar gaste 'n lekker skemerkelkie kan geniet.
Die landgoed bied 'n verskeidenheid geriewe soos minigholf, 'n speelpark, gholfbaan, tennisbaan, sondek, braaigeriewe, gemeenskaplike swembad en masserings. Gaste kan ook 'n maaltyd by die restaurant op die perseel geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 106
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Portia Shabangu-straat, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger Park Lodge Unit No. 547 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu-straat, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang