Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Park Lodge Unit No. 221

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
3.0
Veiligheid
4.5
Yolande R
Kort verblyf
4.4
Jan 2023

Heerlike rustige verblyf langs die Sabierivier! Kruger Park Lodge is 'n heerlike rustige oord wat geskik is vir die hele famielie. Die gemeenskapplike areas en tuine is uitstekend onderhou. Die huis was bo verwagting toegerus en alles nodig gehad wat ons benodig en meer. Linne en handdoeke is van uitstekende gehalte en die lugversorging was 'n groot bonus is die warm tyd. Daaglikse skoonmaakdienste kan wel opgeskerp word en deeglike skoonmaak is nodige elke keer wat gaste vertrek, die oond was onbruikbaar weens maande se opbou en daar is taamlik baie stof en goggas om die vensters en in die hoeke van die huis. Met 'n grasdak moet dit deeglik elke week afgestof word. Ongelukkig was die strykyster en die klererakkie nie beskikbaar in ons eenheid nie en die Wi-Fi het ook nie gewerk deur die loop van ons verblyf nie. Die beskrywing van die huis moet ook opgedagteer word, kamers en badkamers is nie akkuraat nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 97

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu-straat, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7efb27ee7dc173e9e52796d1f83b8c9e6e5738d643b4bd4a348a77ddb4d325fee3ac33253ab733fdd8d2d86c1f6f1e555036?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 Portia Shabangu Street Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -25.041376051321 31.136141694848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang