Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Park Lodge Unit No. 252

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Asya N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Relaxing. We enjoyed our stay in the unit, and the host was very responsive when we had questions or queries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joey
Kruger Park Lodge Unit No. 252
Dear Asya, We are thrilled to hear that you had a wonderful stay at our unit. We look forward to hosting you again, please come back soon. Take care!

William M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Excellent in all aspects except no braai. Our stay was excellent, assisted by good weather for the bulk of our stay. The only drawback was that on the day we set off, we were advised the braai could not be used. Evenings without the capability of braaing were disappointing, to put it mildly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Joey
Kruger Park Lodge Unit No. 252
Dear William, Thank you for your message. We are happy to hear that you had a wonderful stay. Apologies for the inconvenience of the braai; due to one of the units that burnt down, management has decided to ban the use of all braais until further notice. This is to prevent another unit from burning down. Kind regards

Johan M
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Baie geniet. Baie netjies en goeie fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Joey
Kruger Park Lodge Unit No. 252
Dear Johan, We are pleased to hear that you and your family had a great stay. We look forward to hosting you again soon! Kind regards

Jan-eben D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Mei 2022

Lekker rustig en veilig. Eenheid se badkamers kort behoorlike skrop en skoonmaak, storte aangepak en vuil. Swembad seil maak nie die swembad behoorlik toe nie wat die moeilik maak met klein kinders. Kombuistoerusting kort opgradering. Van die toerusting is gebreek en gebrekkig. Die eenheid het 'n tuimeldroër maar nie 'n wasmasjien nie. Verder was die kuier lekker.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Malan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2021

'n Heerlike, kort wegbreek. Soos gewoonlik is 'n KPL eenheid smaakvol met kwaliteit afwerkings en linne. Die swembad sal 'n bonus wees in die somer. Wat wel teleurstellend is, is die kombuis: die toebehore is maar skraps en dit wat daar is, is van relatief lae gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sibongile B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2020

Fabulous. It was more than what I expected. We did enjoy it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Absoluut fantasties, presies wat ons voor gehoop het en nog meer. Dankie vir die aanbeveling en Kruger Park Lodge vir 'n fantastiese vakansie, pragtige huis met swembad, lekker privaat en perfek vir ons Kersfees-wegbreek gewees, baie te doen vir kinders en lekker naby Krugerwildtuin vir vinnige oggend of middag Wildtuin-uitstappies, ons tweede vakansie by Kruger Park Lodge 252 en vir seker nie die laaste nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Awesome. Pragtige plek, baie netjies, rustig en stylvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Gaan sommer klaar vir volgende jaar bespreek. Baie netjies en privaat. Om alles in 1 woord op te som: perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2019

Wat 'n ongelooflike lekker tyd saam my gesin by 'n fantastiese oord en in 'n baie netjiese en pragtige huis. Sien julle weer Desember, klaar bespreek! Duisend dankies aan die webtuiste vir alles, julle webtuiste en diens is ongelooflik, sal nooit weer gaan vakansiehou sonder om julle te raadpleeg nie. My tyd saam my vrou en kinders was regtig amazing, die oord en eenheid was alles en nog meer as wat ons verwag het, dankie baie, sien Kruger Park lodge 252 weer in Desember!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 111

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu-weg, Kruger Park Lodge Eenheid nr. 252, Portia Shabangu-weg, 1241, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7638389e5bf40bb24086c8c3eeb9cf5faeb7364e2dcf94a3adf1831101d379ecf2a1e004e89134a3b02f822f27ea5dc98581?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Portia Shabangu Road Kruger Park Lodge Unit No. 252 1241 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -25.041304 31.136181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang