Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Park Lodge Unit No. 543

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 97

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Kruger Park Lodge Unit No. 543
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Casper V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper V

Ek kom weer.

Baie lekker gerus met vele goed om te doen. Voëls kyk, voetpaadjies stap binne Kruger Park Lodge. Golf gespeel en 'n 5-ster-restaurant op die perseel. Daar is ook 'n pub by die hoofingang vir familie.

Kruger Park Lodge Unit No. 543 se terugvoer

Dear Casper,
Thank you for your most valued feedback. We are thrilled to hear that you had a wonderful stay. Please do visit us again, we look forward to hosting you.
Kind regards

Kruger Park Lodge Unit No. 543
Charmaine D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine D

Baie netjies en skoon.

Ons het lekker gebly en die diens was puik.

Aldo T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldo T

Baie lekker.

Soos altyd wat ek na KPL gaan is ek tevrede.

Adrienne S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne S

A good good holiday and well situated to go into Kruger Park.

Unit 543 is dark. The patio would never see the sun. Very disappointing accommodation. We have stayed in Kruger Park Lodge previously and have always had lovely units. The roof in unit 543 was leaking and we were moved to unit 509. This was an upgrade and very much appreciated.

Hendrik P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P

Ek is mal oor die plek.

Dis 'n stil, rustig, pragtige unit. Het vir besigheid oorgebly, maar sal graag 'n paar dae daar wil kuier.

Oswald M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Oswald M

Ons het dit baie geniet!

As ons sou kla, is dit die reuk veral in hoofslaapkamer, badkamer. Wasmasjien onbruikbaar. Anders is dit presies wat enige persoon sou geniet.

Trudi P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trudi P

Pragtige en netjiese oord. Goed geleë.

Baie netjiese en goed onderhoude plek. Kombuis kort wel 'n paar items bv. 'n braaitang en kleiner houers om kos in te stoor. Dankie vir die nuwe pan wat gestuur is. Die dak lek wel by die dakvenster in die sitkamer maar dit is aangemeld. Ons het baie lekker gebly en dit baie geniet.

Michael J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael J

Aangename verblyf en uitstekende ligging

Gerieflike eenheid vir 4 mense, baie netjies en skoon. Goeie ligging, naby aaan die Phabenihek van die Krugerwildtuin, asook omliggende dorpe soos Hazyview, Sabie en Graskop. Die padgeraas, veral groot trokke, kan snags nogal steurend wees.

Catharine D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Catharine D

Lekker gerus.

Netjies en kompakte eenheid met alles wat jy nodig het! Die oord is fantasties!

Lukas D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas D

Aangenaam, netjies.

Goed toegerus en netjies.

Sillecia L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sillecia L

Pleasant.

Unit 543 is a small unit with only 1 carport. If you want space this unit won't work. It's also closest to the main entrance, but further away from reception, restaurant, swimming pool and kids play area.

Petrucia V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Petrucia V

Mooiste en goed versorgde tuine.

Aangename ontvangs en ontspanningsgeriewe. Eenheid 543 was teleurstellend ten opsigte van onaangename reuk. Dit was vir ons 'n teleurstelling met die oopsluit van hierdie eenheid en die reuk daarvan was baie onaangenaam. Skoonmaak van meubels en matte 'n vereistes.

Trevor B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor B

We really loved Unit 543 it suited our needs perfectly and was home away from home.

We definitely want to come back, beautifully kept place. Well taken care off, beautiful all round. Thank Joey for the great service and checking up on us during our stay. Would definitely like to come back.

Thabelo N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabelo N

Really enjoyed this place.

This place exceeded my expectations.

Kruger Park Lodge Unit No. 543 se terugvoer

Good day,
Thank you for taking the time to let us know how we are doing.
We are thrilled to hear you had a wonderful time and we look forward to hosting you soon.
Take care

Kruger Park Lodge Unit No. 543
Colleen S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen S

Heerlik tyd. Baie netjies en skoon.

Ons het 'n baie lekker naweek deurgebring by Kruger Park Lodge. Alles was baie netjies en skoon. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu-weg, Kruger Park Lodge Eenheid nr. 543, Hazyview, 1241, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANQwUO1lYt9xBIKbtYXjmx2HvH0612ygiRjJ8pvNirB9t4x2qbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Portia Shabangu Road Kruger Park Lodge Unit No. 543 1241 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -25.041304 31.136181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang