Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Park Lodge Unit No. 543

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Bokang R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Great location, neat, safe, great views. It was nice and quiet. The only downside was the lighting on the streets; it was too dark and felt scary to travel between units at night. Other than that, the place is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joey
Kruger Park Lodge Unit No. 543
Good day, Thank you for your feedback. We are happy to hear about your lovely stay. Kind regards

Casper V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ek kom weer. Baie lekker gerus met vele goed om te doen. Voëls kyk, voetpaadjies stap binne Kruger Park Lodge. Golf gespeel en 'n 5-ster-restaurant op die perseel. Daar is ook 'n pub by die hoofingang vir familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joey
Kruger Park Lodge Unit No. 543
Dear Casper, Thank you for your most valued feedback. We are thrilled to hear that you had a wonderful stay. Please do visit us again, we look forward to hosting you. Kind regards

Charmaine D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2023

Baie netjies en skoon. Ons het lekker gebly en die diens was puik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Aldo T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Baie lekker. Soos altyd wat ek na KPL gaan is ek tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrienne S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

A good good holiday and well situated to go into Kruger Park. Unit 543 is dark. The patio would never see the sun. Very disappointing accommodation. We have stayed in Kruger Park Lodge previously and have always had lovely units. The roof in unit 543 was leaking and we were moved to unit 509. This was an upgrade and very much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik P
1 nag
5.0
Feb 2022

Ek is mal oor die plek. Dis 'n stil, rustig, pragtige unit. Het vir besigheid oorgebly, maar sal graag 'n paar dae daar wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet M
Kort verblyf
4.4
Des 2022

Ons het dit baie geniet! As ons sou kla, is dit die reuk veral in hoofslaapkamer, badkamer. Wasmasjien onbruikbaar. Anders is dit presies wat enige persoon sou geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Trudi P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2022

Pragtige en netjiese oord. Goed geleë. Baie netjiese en goed onderhoude plek. Kombuis kort wel 'n paar items bv. 'n braaitang en kleiner houers om kos in te stoor. Dankie vir die nuwe pan wat gestuur is. Die dak lek wel by die dakvenster in die sitkamer maar dit is aangemeld. Ons het baie lekker gebly en dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michael J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2021

Aangename verblyf en uitstekende ligging Gerieflike eenheid vir 4 mense, baie netjies en skoon. Goeie ligging, naby aaan die Phabenihek van die Krugerwildtuin, asook omliggende dorpe soos Hazyview, Sabie en Graskop. Die padgeraas, veral groot trokke, kan snags nogal steurend wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Catharine D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2021

Lekker gerus. Netjies en kompakte eenheid met alles wat jy nodig het! Die oord is fantasties!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 111

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu-weg, Kruger Park Lodge Eenheid nr. 543, Hazyview, 1241, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANQwUO1lYt9xBIKbtYXjmx2HvH0612ygiRjJ8pvNirB9t4x2qbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Portia Shabangu Road Kruger Park Lodge Unit No. 543 1241 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -25.041304 31.136181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang