Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Park Lodge Unit No. 610A

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 97

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Kruger Park Lodge Unit No. 610A
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johannes S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S

Uitstekend, sal dit vir seker aanbeveel.

Baie lekker gebly! Uitstekende ligging en goed toegeruste huis. WiFi was 'n bietjie onstabiel, maar nie 'n probleem nie.

Kruger Park Lodge Unit No. 610A se terugvoer

Dear Johannes,
Thank you for your feedback, we appreciate it!
Apologies for the unstable internet, we will address this issue with our service provider.
We hope you can visit us again.
Take care

Kruger Park Lodge Unit No. 610A
Niel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel S

Ruim, skoon, goed toegeruste eenheid.

Die eenheid was skoon en baie goed toegerus. Dit het alles wat mens benodig. Die hoofslaapkamer is bo met baie ruimte en 'n groot slim TV. Die trappe is steil. Die slaapkamers onder is kleiner maar tog gerieflik met ensuite badkamers. Die dek kyk uit oor 'n dammetjie. Die eenheid is op die grens van die landgoed geleë.

Kruger Park Lodge Unit No. 610A se terugvoer

Good day Niel,
We are thrilled to hear that you and your family had a wonderful time. Thank you for taking the time to let us know how we're doing.
We look forward to hosting you soon.
Kind regards

Kruger Park Lodge Unit No. 610A
Video M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Video M

Uitstekende plek om te bly.

Een van die beste plekke waar ek al gebly het. Kan miskien net vir seker maak dat die kragomskakelaar gereeld getoets word, dit was buite werking met aankoms.

Kruger Park Lodge Unit No. 610A se terugvoer

Good day,
Thank you for your valued feedback.
We apologise for the inverter not working upon your arrival. We will ensure testing is done in the future.
Thanks.
Kind regards

Kruger Park Lodge Unit No. 610A
Riana C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana C

Mooi plekkie, foto's is misleidend oor grootte van eenheid. Dienste om geyser te herstel uiters swak.

Die geyser het gelek binne in die dak van een van die grondvloerkamers. Die water het deur die ligte geloop. Die herstelmense het kom kyk en gesê hulle sal terugkom met parte. Hulle het nooit teruggekom nie. Toe ons weer die ontvangs bel en noem die geyser lek het hulle ons geignoreer.

Kruger Park Lodge Unit No. 610A se terugvoer

Dear Riana,
Thank you for your much-valued feedback. We really appreciate it.
KPL Management has confirmed that the leak was repaired on the 18th whilst you were out.
We hope to see you soon.
Kind regards,

Kruger Park Lodge Unit No. 610A
Bertus M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus M

Heerlike vakansie met ongelooflike verblyf. Goeie en vriendelike diens van die begin af.

Baie lekker vakansie, met uitstekende diens.

Lizelle C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C

Pragtig, rustige wegbreek.

Wat 'n heerlike wegbreek en die beste akkommodasie. Die eenheid is pragtig skoon en in 'n baie rustige deel van die park. Daar is genoeg om te doen in die park vir jonk en oud. Naby pragtige natuur roetes en Kruger Nasionale Park. Ek sal die eenheid hoogs aanbeveel.

Dirk M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M

Ons het langer gebly, want ons wou nie die wonderlike verlaat nie.

Die eenheid was pragtig, skoon en modern. Het als daar wat 'n mens nodig het. Die lodge is pret en baie om te doen en naby aan als. Sal vir seker weer gaan.

Video M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Video M

Lekker rustig en pratige plek.

Sal enige persoon aanbeveel om na Kruger Park Lodge weg te breek.

Agnes M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes M

The place has exceeded my expectation.

So beautiful. Clean. Nice furniture and comfy beds.

Mantshodi R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mantshodi R

Excellent.

We enjoyed our stay.

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Portia Shabangu-rylaan/R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0ee91f2165bed8039c5bd6f840c76bce3c9c043e1ff46feafd4afa2f1b50f5594719533edf4c17e43976ce3021331353b14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Off Portia Shabangu Drive/R536 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.035141661344 31.135399439148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang