Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Park Lodge Unit No. 610A

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Johannes S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Uitstekend, sal dit vir seker aanbeveel. Baie lekker gebly! Uitstekende ligging en goed toegeruste huis. WiFi was 'n bietjie onstabiel, maar nie 'n probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joey
Kruger Park Lodge Unit No. 610A
Dear Johannes, Thank you for your feedback, we appreciate it! Apologies for the unstable internet, we will address this issue with our service provider. We hope you can visit us again. Take care

Niel S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ruim, skoon, goed toegeruste eenheid. Die eenheid was skoon en baie goed toegerus. Dit het alles wat mens benodig. Die hoofslaapkamer is bo met baie ruimte en 'n groot slim TV. Die trappe is steil. Die slaapkamers onder is kleiner maar tog gerieflik met ensuite badkamers. Die dek kyk uit oor 'n dammetjie. Die eenheid is op die grens van die landgoed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joey
Kruger Park Lodge Unit No. 610A
Good day Niel, We are thrilled to hear that you and your family had a wonderful time. Thank you for taking the time to let us know how we're doing. We look forward to hosting you soon. Kind regards

Video M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Uitstekende plek om te bly. Een van die beste plekke waar ek al gebly het. Kan miskien net vir seker maak dat die kragomskakelaar gereeld getoets word, dit was buite werking met aankoms.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joey
Kruger Park Lodge Unit No. 610A
Good day, Thank you for your valued feedback. We apologise for the inverter not working upon your arrival. We will ensure testing is done in the future. Thanks. Kind regards

Riana C
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mrt 2023

Mooi plekkie, foto's is misleidend oor grootte van eenheid. Dienste om geyser te herstel uiters swak. Die geyser het gelek binne in die dak van een van die grondvloerkamers. Die water het deur die ligte geloop. Die herstelmense het kom kyk en gesê hulle sal terugkom met parte. Hulle het nooit teruggekom nie. Toe ons weer die ontvangs bel en noem die geyser lek het hulle ons geignoreer.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Joey
Kruger Park Lodge Unit No. 610A
Dear Riana, Thank you for your much-valued feedback. We really appreciate it. KPL Management has confirmed that the leak was repaired on the 18th whilst you were out. We hope to see you soon. Kind regards,

Bertus M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Heerlike vakansie met ongelooflike verblyf. Goeie en vriendelike diens van die begin af. Baie lekker vakansie, met uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Pragtig, rustige wegbreek. Wat 'n heerlike wegbreek en die beste akkommodasie. Die eenheid is pragtig skoon en in 'n baie rustige deel van die park. Daar is genoeg om te doen in die park vir jonk en oud. Naby pragtige natuur roetes en Kruger Nasionale Park. Ek sal die eenheid hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Ons het langer gebly, want ons wou nie die wonderlike verlaat nie. Die eenheid was pragtig, skoon en modern. Het als daar wat 'n mens nodig het. Die lodge is pret en baie om te doen en naby aan als. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Video M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Lekker rustig en pratige plek. Sal enige persoon aanbeveel om na Kruger Park Lodge weg te breek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Agnes M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

The place has exceeded my expectation. So beautiful. Clean. Nice furniture and comfy beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mantshodi R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Excellent. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 105

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Portia Shabangu-rylaan/R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0ee91f2165bed8039c5bd6f840c76bce3c9c043e1ff46feafd4afa2f1b50f5594719533edf4c17e43976ce3021331353b14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Off Portia Shabangu Drive/R536 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.035141661344 31.135399439148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang