Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Park Lodge Unit No. 610A

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Portia Shabangu-rylaan/R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kruger Park Lodge Unit No. 610A is 'n moderne selfsorghuis vir tot 6 mense in Hazyview.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers met baddens en storte. Een van die kamers het 'n koninggrootte-bed en maak oop op 'n terras met uitsigte oor die omgewing, en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Vir gerief. handdoeke en beddegoed word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe en etes kan by die etenstafel geniet word.

Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv en maak oop op stoep met 'n ingeboude braai-area. Rook word nie in die eenheid toegelaat nie, en troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie. Komplimentêre WiFi is beskikbaar, afhangend van beurtkrag.

Gaste kan die kroeg en restaurant op die perseel geniet, asook die swembaddens van Kruger Park Lodge.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Telefoon
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 107

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Langs Portia Shabangu-rylaan/R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger Park Lodge Unit No. 610A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Portia Shabangu-rylaan/R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0ee91f2165bed8039c5bd6f840c76bce3c9c043e1ff46feafd4afa2f1b50f5594719533edf4c17e43976ce3021331353b14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Off Portia Shabangu Drive/R536 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.035141661344 31.135399439148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang