Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Park Lodge Unit No. 611

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Annemarie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Relaxed, lovely resort. Wonderful and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joey
Kruger Park Lodge Unit No. 611
Dear Annemarie, Thank you for your feedback. We are thrilled to hear you had a wonderful time. Please visit us again. Kind regards

Wilma W
Kort verblyf
4.0
Sep 2024

Heerlike ruim huis, pragtige uitsig op die boomryke area. Baie geniet, een probleem: die yskas was glad nie koud nie. Geen 'setting' wat jy die temperatuur kan stel nie. Drie baie warm dae met geen heerlike koue drinkgoedjies nie. Die maintenance span kon ook nie help met die probleem nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Simmy M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2022

Wonderful location close to Kruger park. Good location but you could hear the traffic from the main road and neighbour's dogs were noisy but that is out of the lodge's control.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin J
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2022

Dit was baie lekker. Dit was lekker met baie aktiwiteite vir oud en jonk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco S
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Baie netjies, skoon en modern. Baie lekker gebly en sal vir seker die huis en lodge aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eva M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

'n Stunning tuiste weg van die huis waar alles is soos jy sou verwag dit moet wees. Ek het die lodge stunning gevind. In 'n fantastiese toestand. Ek kon geen fout vind nie. Alle ligte het gewerk, alle lugversorging het gewerk (warm en koud), storte en wasbakke het gewerk (warm en koud), druk was goed, geen geskeurde meubels nie, goeie kombuis. Ek was regtig beïndruk met hierdie eenheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eva M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Such a well maintained unit. This was the first time, in a very long time, that absolutely everything in the unit was perfect! And I am not over exaggerating. It is as you see and no maintenance issues at all. Loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Video M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Baie lekker Pragtige plek naby die Kruger en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 105

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu-weg/R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71LjYGyzkiUYRNj8Z1OtkWx8ABehsJGjZ5UZIpFT9QxFnq7ST0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Portia Shabangu Road/R536 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -25.0412462 31.136129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang