Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Park Lodge Unit No. 611

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu-weg/R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kruger Park Lodge Unit No. 611 is 'n selfsorg-eenheid in Hazyview met slaapplek vir 6 gaste en 40 km vanaf Sabi Sand Wildreservaat.

Die eenheid het lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die oorblywende twee slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan rondom die eetkamertafel geniet en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV het. Rook is verbode in die eenheid en ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Gratis WiFi en privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die landgoed bied verskeie doendinge, soos mini-gholf, 'n speelgrond, gholfbaan, tennisbaan, sondek, braaigeriewe en masseerterapie. Gaste kan ook die restaurant op die perseel benut. Addisionele kostes kan van toepassing wees op sommige aktiwiteite.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 113

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Portia Shabangu-weg/R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger Park Lodge Unit No. 611 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu-weg/R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71LjYGyzkiUYRNj8Z1OtkWx8ABehsJGjZ5UZIpFT9QxFnq7ST0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Portia Shabangu Road/R536 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -25.0412462 31.136129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang