Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger River Retreat

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Shona T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Beautiful home with everything you need to enjoy a relaxed holiday in the bush. Blissful relaxation!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey O
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Comfortable & well suited. Our stay was comfortable and well suited. The rooms were spacious with clean linen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Uiters heerlik. Gaan gereeld Marloth toe. Hierdie is een van die beste plekke om te kuier. Skoon netjies en alles wat ons nodig gehad het. Die eienaar Willie is verskriklik vriendelik. Sal definitief weer terug gaan vir 'n heerlike tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Kruger River Retreat
Baie dankie vir jou terugvoering Willem. Ons waardeer dit opreg en sien uit daarna om julle weer daar te kan huisves. Groete, Willie

Marizle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Rus vir die siel. Die huis voorsien aan al jou behoeftes. Dis stapafstand van die draad van die Kruger wat aan die Krokodilrivier grens. Dit was 'n heerlike wegbreeknaweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Kruger River Retreat
Baie dankie vir jou goeie terugvoering Marizle. Ek hoop om julle sommer gou weer by Kruger River Retreat te kan huisves.

Kotze V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2022

Goed toegeruste huis met alle geriewe. Die eiedom is baie netjies en beskik oor alles wat nodig is om dit soos huis te laat voel. Ek sal dit beslis aanbeveel vir alle belangstellendens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Willie
Kruger River Retreat
Baie dankie vir jou terugvoer Kotze, ek waardeer dit regtig baie, en sien uit daarna om julle weer in die toekoms te kan huisves.

Nicole H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Our stay was very enjoyable. The place we stayed at was very luxurious and really met all our needs. The view was stunning and the encounter with all the different animals was breathtaking. Would definitely recommend Kruger River Retreat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Kruger River Retreat
Hi Nicole, Thank you very much for your review. I am glad that you enjoyed our place, and look forward to hosting you again in the future. Kind regards, Willie Aucamp

Marietjie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Baie gerieflik met alles wat jy nodig het, en pragtige uitstig. Baie gerieflik met alles wat jy nodig het, en pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Kruger River Retreat
Baie dankie vir jou terugvoer Marietjie, ek waardeer dit regtig baie, en sien daarna uit om julle in die toekoms weer daar te kan huisves.

Werner V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2021

Heerlik oornag by Kruger River Retreat. Pragtig skoon en netjies. Sal vir seker weer oornag by Kruger River retreat as ek in Marloth Park wil oorslaap. Sal dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Huis is heerlik ruim en het die nodige, minimalisties. Heerlik om die wild van verskeie platforms af te kan geniet. Die braai-areas is ideaal, veral met weersomstandighede, binne of buite braai en die bos op verskillende wyses geniet. Die 3 badkamers maak dit net 'n heerlike gemaklikheid. Baie dankie vir u as gasheer se telefoonoproepe om te weet of als in plek is en u gasvryheid. Groot waardering. Sal graag weer daar wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen B
Kort verblyf
5.0
Jan 2021

Absoluut die moeite werd! Wat 'n lieflike huis! Die uitkykpunt was 'n treffer vir dierekyk in die dag en sterrekyk in die aand. Die huis is goed ingerig en ons het alles gehad wat nodig is. Die eienaar Willie was baie verwelkomend. Sal definitief aanbeveel en graag weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Kruger River Retreat
Baie dankie vir die gunstige evaluasie van my huis. Ek is baie bly dat julle jul tyd daar geniet het, en hoop om julle in die toekoms weer daar te kan hê. Groete, Willie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crocodile-weg 801, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd610c2a4ba838240c60dbc79b365974ef38517975f2189826e97772f02467a9cb831019d46ce9905be575107fd66ae1b7d6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 801 Crocodile Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.354416365924 31.75719023874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang