Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Riverside Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Dierdre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Twee aande oorgeslaap, baie netjiese en skoon kamer. Heerlik ontbyt en aandete gehad by die lodge. Sal enige tyd die plek aanbeveel. Goeie en baie vriendelike personeel. Dit was 'n heerlike wegbreek, pragtige plek en regtig netjies. Daar word gefokus op die gaste, en jy voel sommer tuis. Regtig waarde vir geld. Sal volgende keer definitief daar bespreek. Ons het dit baie geniet en was sommer hartseer om te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan Jansen
Kruger Riverside Lodge
Hi Dierdre. Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering op julle verblyf by Kruger Riverside Lodge. Dit is so lekker om te hoor baie ons gaste hulle verblyf by ons geniet het, en dat die personeel se gasvryheid julle besoek so spesiaal gemaak het. Ons sien uit daarna om julle sommer gou weer te sien.

Inah N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2021

We had great time. The place is always neat and clean, friendly staff. They always asked if we are okay. I will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Sias B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Onvergeetlike wegbreek. Besonder mooi, netjies en skoon en pragtig geleë. Personeel het uit hul pad gegaan om dit uiters aangenaam te maak. Ontbyt op die stoep sal lank onthou word. Sterk aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maarten T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2017

Rus. Dit was 'n vrolike lagnaweek waar alles vir ons gedoen is. Thelma, die ontvangdame, saam maar hulpies was vriendelik en innemend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2017

Ongelooflik. Wat 'n wonderlike ervaring, gasvryheid soos wat ons nog nooit ervaar het nie, verblyf was so luuks en wat 'n besondere uitsig oor die wildtuin, personeel baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tammy H
Kort verblyf
4.6
Jan 2017

Wonderful holiday home! We had a lovely time at Buffel 4388. Adri was very accommodating and friendly. All in all, a great holiday home and we will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlien F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2017

Baie smaakvolle lodge met vriendelike diens. Baie netjiese lodge wat stylvol ingerig is. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt op stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Andries L
Kort verblyf
5.0
Jul 2016

Puik gasvryheid en gerieflike huis. Goeie verwelkoming, altyd in kontak. Kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2016

Uitstekend. Het die verblyf terdeë geniet en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die aanwysings tot by die eenheid is egter verkeerd deurgegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marnus F
Kort verblyf
4.4
Mrt 2016

Dit was een van die lekkerste huise waar ek al in was by Marloth Park. Ek kan almal aanraai om die plek te besoek. Dis regtig 'n besonderse lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Johan Jansen Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 63

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 214
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 214
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelstraat 4388, Marlothpark, 0001, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d2692aee1c2fbf3fafef960aeedb7d56b571abcc3acc38405e5d2bffe6c3faaa8d9ceef7860a28948038887a8a933126b35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 214 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 4388 Buffel Street Marloth Park 0001 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.354307867841 31.808900932541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang