Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Riverside Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Johan Jansen Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 62

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Kruger Riverside Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Dierdre B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dierdre B

Twee aande oorgeslaap, baie netjiese en skoon kamer.

Heerlik ontbyt en aandete gehad by die lodge. Sal enige tyd die plek aanbeveel. Goeie en baie vriendelike personeel. Dit was 'n heerlike wegbreek, pragtige plek en regtig netjies. Daar word gefokus op die gaste, en jy voel sommer tuis. Regtig waarde vir geld. Sal volgende keer definitief daar bespreek. Ons het dit baie geniet en was sommer hartseer om te gaan.

Kruger Riverside Lodge se terugvoer

Hi Dierdre.
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering op julle verblyf by Kruger Riverside Lodge.
Dit is so lekker om te hoor baie ons gaste hulle verblyf by ons geniet het, en dat die personeel se gasvryheid julle besoek so spesiaal gemaak het.
Ons sien uit daarna om julle sommer gou weer te sien.

Kruger Riverside Lodge
Inah N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Inah N

We had great time.

The place is always neat and clean, friendly staff. They always asked if we are okay. I will definitely go back.

Sias B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias B

Onvergeetlike wegbreek.

Besonder mooi, netjies en skoon en pragtig geleë. Personeel het uit hul pad gegaan om dit uiters aangenaam te maak. Ontbyt op die stoep sal lank onthou word. Sterk aan te beveel.

Maarten T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maarten T

Rus.

Dit was 'n vrolike lagnaweek waar alles vir ons gedoen is. Thelma, die ontvangdame, saam maar hulpies was vriendelik en innemend.

Daan G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daan G

Ongelooflik.

Wat 'n wonderlike ervaring, gasvryheid soos wat ons nog nooit ervaar het nie, verblyf was so luuks en wat 'n besondere uitsig oor die wildtuin, personeel baie vriendelik en hulpvaardig.

Tammy H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy H

Wonderful holiday home!

We had a lovely time at Buffel 4388. Adri was very accommodating and friendly. All in all, a great holiday home and we will definitely be back!

Carlien F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carlien F

Baie smaakvolle lodge met vriendelike diens.

Baie netjiese lodge wat stylvol ingerig is. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt op stoep.

Andries L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries L

Puik gasvryheid en gerieflike huis.

Goeie verwelkoming, altyd in kontak. Kan aanbeveel.

Jaco H - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco H

Uitstekend.

Het die verblyf terdeë geniet en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die aanwysings tot by die eenheid is egter verkeerd deurgegee.

Marnus F - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus F

Dit was een van die lekkerste huise waar ek al in was by Marloth Park.

Ek kan almal aanraai om die plek te besoek. Dis regtig 'n besonderse lekker plek.

Nicol L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicol L

Dit was ongelooflik lekker.

'n Veeldoelige en praktiese plek vir almal om lekker te kuier. Baie ekstra's.

Faan S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan S

Het voldoen aan al ons behoeftes.

Dis 'n baie goed toegeruste woning wat aan al ons behoeftes voldoen het. Dit het 'n uitstekende uitsig en is geleë in 'n stil omgewing.

Heidi V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Awesome tyd!

Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Dit was net te kort. Dit is een van die min plekke wat regtig lyk soos die foto's wys! Dit was perfek vir ons wegbreek met meer as genoeg plek vir almal! Meer as wat mens nodig het! Sal beslis weer teruggaan.

Angelique O - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique O

Dit was awesome.

Buffel 4388 is 'n heerlike uitspanplek vir 'n groot gesin of vriendegroep.

Kruger Riverside Lodge se terugvoer

Baie dankie Angelique
Groete
Adri

Kruger Riverside Lodge
Jeanette P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette P

Heerlike tydjie gehad.

Ria het voorsorg getref vir alles moontlik. Haar aandag aan detail en behulpsaamheid was opreg waardeer. Die huis is alles wat dit belowe te wees. Ons het 'n heerlike tydjie gehad, en sal beslis terugkom. Die enigste negatiewe punt was die huishulp wat voor 7 op ons laaste oggend toegang tot die huis wou hê. Ons was natuurlik besig met pak, en in so 'n groot groep is dit reeds moeilik. Haar reaksie was onvriendelik om die minste te sê toe ons haar vra om te wag tot ons uitkloktyd van 10:00.

Kruger Riverside Lodge se terugvoer

Baie dankie Jeanette - ek sal aandag gee aan die skoonmaker -
Groete
Adri

Kruger Riverside Lodge
Vanaf
Vanaf R2 214
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 214
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelstraat 4388, Marlothpark, 0001, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d2692aee1c2fbf3fafef960aeedb7d56b571abcc3acc38405e5d2bffe6c3faaa8d9ceef7860a28948038887a8a933126b35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 214 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 4388 Buffel Street Marloth Park 0001 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.354307867841 31.808900932541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang