Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Southern Cross Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Anel E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons gaan altyd terug. Veilig, netjies, rustig en gemaklik ingerig! Ons bly altyd baie lekker by die verblyf. Sy is vriendelik en gaan die ekstra myl met 'n glimlag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Good value for money. We had a lovely stay. Small but very comfortable. Very tastefully decorated. Good quality towels, bedding and linen. The kitchen has everything one needs. We loved the aircon and WiFi with Netflix for the evenings. Safe and so close to Kruger gate. Our pets were also comfortable and safe. It looked just like the photos, with the extra touches of chocolates on the bed and a fresh rose from the garden to welcome us. Very clean as well. Good value for money. We really enjoyed our stay and really appreciate it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker ontspan. Dit was alles perfek. Netjies, skoon, gerieflik - alles wat jy benodig is daar. Gasvrou behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Het by Kruger Southern Cross Cottage oorgeslaap op pad na die Wildtuin. Baie naby aan Malelane-hek. Sandi hou die plek pragtig instand. Baie goeie waarde vir geld. Sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandi
Kruger Southern Cross Cottage
Thank you for your kind review Danie, we look forward to welcoming you back again. Warm regards Sandi

Karin V
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Rustig ligging, perfek, als daar wat jy benodig, skoon en netjies. Alles was daar wat jy benodig. Gasvrou so vriendelik en behulpsaam, netjies, skoon en sal weer besoek en vir ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandi
Kruger Southern Cross Cottage
Baie danke Karin Ons waardeer jou aanbeveling. Ons hoop om jou weer te sien. Vriendelike groete Sandi.

Heleen C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Vriendelike gasvrou. Aangename verblyfopsie. Goed geleë. Netjies en skoon. Ons het Kruger Southern Cross Cottage as oornagverblyf gekies omdat dit eerstens baie naby aan die Malelane Hek is wat vroeg toegang is tot die wildtuin. Ons gasvrou was aangenaam, alles was baie mooi skoon en ek kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandi
Kruger Southern Cross Cottage
Baie dankie Heleen ons waardeer jou aanbeveeling. Ons hoop om jou weer te sien. Vriendelike groete Sandi

Venessa G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Simply gorgeous. Kruger Southern Cross Cottage is so tastefully decorated and one can easily be ensconced ìn this cosy well thought out cottage. The hosts are friendly and were kind enough to allow us a one night stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sandi
Kruger Southern Cross Cottage
Thanks for your review Venessa, glad you enjoyed your overnight stay with us. Kind regards Sandi

Belinda G
1 nag
4.6
Jul 2023

Baie lekker gekuier, als wat jy nodig het en baie naby aan Malelane-hek. Baie vriendelik ontvang deur gasheer en gasvrou. Baie skoon en netjies, sal dit beslis aanbeveel. Uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sandi
Kruger Southern Cross Cottage
Thank you Belinda, it was our pleasure.

Suzaan R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Pragtige plekkie in 'n pragtige area. Sandi het 'n lieflike plekkie met alles wat mens kan nodig kry. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer gaan! Daar was selfs 'n ruikertjie met vars blomme op die tafel! Soveel moeite, baie dankie!!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandi
Kruger Southern Cross Cottage
Baie baie dankie Suzaan, dit was mooi om jou familie te ondmoet , and please forgive my atrocious Afrikaans and spelling! Very kind regards Sandi

Ian P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Baie netjies en naby aan die Wildtuin. Sandy het ons baie tuis laat voel en die eenheid is mooi, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selati-singel 113, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c1241e0f2f2e5beb937d22e24df9cb4772714df34c5fa05a98b19c6d504d2f2392e4267b77763e0ec6d8c918869c083df86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 113 Selati Crescent Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 08:00-20:00 10:00 -25.471065990355 31.550825457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang