Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Southern Cross Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selati-singel 113, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kruger Southern Cross Cottage is ’n selfsorgkothuis op die eienaar se eiendom wat op ’n veilige, omheinde landgoed net buite Malelane geleë is. Die eiendom is 2,8 km vanaf die Krugerwildtuin se Malelane-hek en ongeveer 45 minute se ry vanaf die Lebombo-grens na Mozambiek of die Jeppes Reef-grenspos na Swaziland.

Hierdie kothuis het ’n tuin en bied verblyf aan 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders op stapelbeddens. Dit het ’n oopplan-uitleg met ’n privaat ingang en ’n kragomsetter vir ingeval daar kragonderbrekings is.

Die kothuis het 2 driekwartbeddens en 'n stapelbed met perkallinne en die badkamer het ’n stort en hospitaliteitsgraad-handdoeke. Langs die slaaparea is die etenstafel en ’n kombuis met ’n yskas, mikrogolfoond, vierplaatstoof op die toonbank, sekere eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kothuis het gratis WiFi en ’n TV met Netflix. Daar is tuinmeubels en ’n Weberbraai in die tuin, asook veilige parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig. Gaste sal 'n afstandbeheer ontvang.

Mhlatikop is ’n privaat, omheinde parkagtige dorpie wat rustig is. Daar is ongelooflike voëllewe en dit is veilig genoeg vir kinders om in die strate te speel en op hul fietse te ry. Daar is restaurante en sportgeriewe soos 'n gholfbaan, gimnasium, swembad en tennis- en muurbalbane ongeveer 1 tot 2 km vanaf die eiendom.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anel E
Saam met lewensmaat
5.0
Ons gaan altyd terug. Veilig, netjies, rustig en gemaklik ingerig! Ons bly altyd baie lekker by die verblyf. Sy is vriendelik en gaan die ekstra myl m...
Sien meer
Mei 2024
Marelize D
Gesin met tieners
5.0
Good value for money. We had a lovely stay. Small but very comfortable. Very tastefully decorated. Good quality towels, bedding and lin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Karin V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker ontspan. Dit was alles perfek. Netjies, skoon, gerieflik - alles wat jy benodig is daar. Gasvrou behulpsaam en vriendelik.
Feb 2024
Dawie J
Gesin met tieners
5.0
Het by Kruger Southern Cross Cottage oorgeslaap op pad na die Wildtuin. Baie naby aan Malelane-hek. Sandi hou die plek pragtig instand. Baie goeie waa...
Sien meer
Jun 2023
Karin V
5.0
Rustig ligging, perfek, als daar wat jy benodig, skoon en netjies. Alles was daar wat jy benodig. Gasvrou so vriendelik en behulpsaam, netjies, skoon ...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Selati-singel 113, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger Southern Cross Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selati-singel 113, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c1241e0f2f2e5beb937d22e24df9cb4772714df34c5fa05a98b19c6d504d2f2392e4267b77763e0ec6d8c918869c083df86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 113 Selati Crescent Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 08:00-20:00 10:00 -25.471065990355 31.550825457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang