Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger View Chalets

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Cecilia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Hemel op aarde. Kan nie wag om terug te gaan nie. Ongelooflik lekker, skoon en netjies. Ons het soveel diere van die stoep af gesien, dat ons dit onnodig geag het om in die wildtuin in te gaan. Die restaurant bedien die heerlikste kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Sou langer wou bly. Pragtige uitsig oor die KNP, rustig en stil en baie netjies. Die lugverkoeling was 'n welkom verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasper V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige eenheid met mooi uitsig. Vriendelike ontvangs. Ons verblyf was baie lekker. Die eenheid het alles in wat jy benodig. Baie mooi binne. Die uitsig is pragtig en ons kon die diere by die rivier sien wat kom water drink. Sal Kruger View Chalets beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeff S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderful. A fantastic place to stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxine T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantastic! Fantastic stay! Elephants came down to the river every day! Amazing birdlife and amazing sunsets over the African bush. We thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pec U
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Gemaklik. Goed toegerus. Lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik! Dit was weereens 'n voorreg en bederf om daar te kon oor af!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

The Kruger View Chalets are set in a beautiful spot. Just perfect for getting in. The chalet was well equipped and had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ideale plek om oor te slaap voor jy in die Wildtuin ingaan. Bie netjiese verblyf op die oewer van die Krokodilrivier met pragtige uitsig oor die Kruger wildtuin. Aangename oorslaap voordat jy in die wildtuin ingaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awsome, lekker, wou nie ry nie en gaan beslis weer daar bly. Dit was 'n lekker wegbreek. Naby die Krugerwildtuin-hek. Dorp baie besig, maar die Spar op dorp was van die beste wat ons nog mee te doen gehad het. Die verblyf was lekker, 'n houthuis reg voor. Die son het bietjie gepla in middag, maar olifante, seekoeie, verskeie bokke en meer was daar om te sien. 'n Lekker belewenis om te sien hoe hul die water in die hitte geniet. Genoeg swembaddens om self te ontspan en 'n lekker restaurant en nog 'n restaurant loopafstand met utisig oor die rivier. Beide se kos was die beste. Die slaapplek binne, buite en tuine was baie skoon. Ons gaan beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Shaun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 470
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 01:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Standplaas 1062, Opdraendstraat, Monte Vista Estate, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cd81f18c38806a5fdcffee4538c89e181af32e58e63513fa416a793d4460d0660d5fcf63c503ce99b981ed0aa7aa6e59381?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense 137 5 1 5 Stand 1062 Opdraend Street, Monte Vista Estate 1320 Mpumalanga 021 201 8901 01:00-19:00 10:00 -25.486055198132 31.504835486412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang