Kruger View Chalets
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Shaun Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 129
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Jeff S - Aug 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Maxine T - Jul 2024
Algehele gradering
Fantastic!
Pec U - Jul 2024
Algehele gradering
Gemaklik. Goed toegerus.
Mariaan V - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik!
Jenny H - Mei 2024
Algehele gradering
The Kruger View Chalets are set in a beautiful spot. Just perfect for getting in.
Danie J - Apr 2024
Algehele gradering
Ideale plek om oor te slaap voor jy in die Wildtuin ingaan.
Daniel V - Apr 2024
Algehele gradering
Awsome, lekker, wou nie ry nie en gaan beslis weer daar bly.
Lees meerJohan B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie prakties.
Phil K - Jan 2024
Algehele gradering
I enjoyed my stay.
Helgardt H - Jun 2024
Algehele gradering
Beveel aan vir almal wat rustig wil vakansie hou.
Marietjie S - Jun 2024
Algehele gradering
Stil, rustig, pragtige uitsig, skoon, netjies!
Frikkie C - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig, netjies.
Herman G - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig.
Philie V - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Ilze R - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Mark M - Jul 2024
Algehele gradering
It was okay, my only problem is the curtains don't help. You can look right through.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Jose D - Jun 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam. Uitstekende alternatief as die Kruger vol bespreek is.
Lize V - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Andre C - Apr 2024
Algehele gradering
Baie geniet, sal weer gaan.
Pauline J - Jan 2024
Algehele gradering
Good location with great views.
Lees meerJohan J - Sep 2024
Algehele gradering
Sonder enige probleme.
Wynand V - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Sal beslis weer in die toekoms gebruik.
Liz M - Apr 2024
Algehele gradering
Perfect location to Kruger Park. Great view of Crocodile River.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Soren J - Mrt 2024
Algehele gradering
False advertising, unwelcoming and bad aircon.
Tertia V - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Spesiale duur naweek wat erg teleurstellend was.
Lees meerNjabulo K - Des 2023
Algehele gradering
Amazing place.
Johan T - Aug 2023
Algehele gradering
Ideale ligging vir toegang tot Krugerwildtuin.
Jaco D - Aug 2023
Algehele gradering
Puik.
Gerda N - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker gerus en natuur bekyk.
Cornelia N - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Dawid L - Jun 2023
Algehele gradering
Alles soos verwag.
Willem J - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Moira L - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful location, great accommodation.
Manie S - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastic location, great chalet, all in all very nice.
Chantè D - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker verblyf.
Retha D - Jul 2023
Algehele gradering
Oornag voor ons Krugerwildtuin-vakansie.
Riaan V - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker gebly. Ligging is baie goed.
Marina A - Apr 2023
Algehele gradering
Oorgeslaap vir 2 nagte voordat ons in Krugerpark ingegaan het.
Marais D - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik en goeie diens.
Brenda B - Jul 2023
Algehele gradering
Holiday with young children.
Lees meerGerrit F - Jan 2023
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Lees meerBernice V - Jul 2023
Algehele gradering
Nice for one night, but the place didn't reflect what was shown in the pictures.
Ruvan L - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastiese uitsig en rustig.
Lise S - Jul 2023
Algehele gradering
Mooi omgewing en kamer.
Leon L - Jul 2023
Algehele gradering
Die plek gaan bietjie agteruit, kort aandag.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Suria N - Aug 2023
Algehele gradering
Teleurgesteld
Lees meerKruger View Chalets se terugvoer
Good day, Suria,
Thank you so much for your review. We always appreciate hearing from guests that have stayed with us, this helps us where we need to improve as an establishment.
It's unfortunate that we had to learn of the incident where you believe your bags were rampaged here. This was never reported to the front desk. May I encourage you to please ensure that such incidents are reported to the front desk in order for them to be dealt with.
From the phone call we had with you, you weren't very clear on the number of items left behind. After talking to our cleaning ladies, we learned of two items that were found. You were called and notified of this. We also explained to you that, unfortunately, we do not courier out items left behind, however, you can get a courier to come collect your belongings from our office. We do apologize if you found that to be unhelpful.
Thank you for your review once again. We hope you can stay with us in the future again.
Antonie V - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike skoon fasaliteite.
Suzette S - Aug 2022
Algehele gradering
Warm ontvangs en gerieflike verblyf.
Gerda N - Jun 2022
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig en diens.
Anna-marie B - Mei 2022
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Annelize B - Feb 2022
Algehele gradering
Net 'n vinnige oorslaap op pad na Kruger Wildtuin toe.
Njabulo K - Des 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing stay.
Lees meerLeon L - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike en gerieflike verblyf.
Johan D - Jul 2022
Algehele gradering
Die uitsig oor die rivier was asemrowend.
Anlia V - Jul 2022
Algehele gradering
Short and sweet stay.
Lees meerAndre E - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastiese ligging.
Boshoff S - Aug 2022
Algehele gradering
This is an amazing place to stay over when visiting the Kruger Park.
Stefan D - Mei 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam en bevredigend.
Lizelle K - Des 2022
Algehele gradering
Beste ligging maar met al die lawaai nie meer die beste atmosfeer nie, jammer.
Michelle N - Feb 2022
Algehele gradering
The room was satisfactory. Basic but comfortable.
Anna L - Sep 2022
Algehele gradering
Kruger View Chalets is geslik vir 'n kort familiekuier. Dis naby die Kruger Wildtuin en bied goeie, basiese geriewe.
Vusi M - Des 2022
Algehele gradering
Not safe needs better security.
Lees meerJohan E - Jul 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig vanaf verblyf se stoep op diere wat in die rivier kom water drink.
Hermien S - Apr 2021
Algehele gradering
Tevrede.
Dona Westenberg W - Mei 2021
Algehele gradering
Loved it. Was a lovely experience and so neat and clean.
Nethanani R - Jan 2021
Algehele gradering
Is was good place to be.
Rozahn S - Jul 2021
Algehele gradering
Ontspannend. Pragtige uitsig.
Tom S - Feb 2021
Algehele gradering
Mooi plek, skoon en netjies. Uiters goed geleë en vra nie 'n arm en been nie.
Evelyn M - Des 2021
Algehele gradering
Amazing and breathtaking.
Njabulo K - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderfully situated with breathtaking views.
Gisela R - Des 2021
Algehele gradering
Basies, skoon en goed geleë.
Retha O - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige, ruim wooneenheid, goed toegerus, pragtige uitsig teenaan rivier.
Robert A - Aug 2021
Algehele gradering
No problems.
Derek M - Aug 2021
Algehele gradering
Really happy, chalet was comfortable with all amenities we required. We just loved the view and were so happy to be able to sit and watch the animals from the deck.
Renate H - Jun 2021
Algehele gradering
Baie geniet.
Addie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Good venue and peaceful.
Nico D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer. Location! Location! Location!
Lees meerElsabé B - Jun 2021
Algehele gradering
Baie stil en rustig met 'n mooi tuin en 'n pragtige uitsig oor die rivier. 'n Ideale wegbreek van die bedrywige stadslewe en die wildtuin is 'n paar kilometer van daar af.
Christien V - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike uitkyk op die Kruger, ruim slaapplek.
Pierre M - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderlike stil oornagverblyf
Belinda B - Okt 2020
Algehele gradering
BAIE RUSTIG EN SKOON
Herby G - Okt 2020
Algehele gradering
Relaxing
Kruger View Chalets se terugvoer
Good day,
Thank you for your excellent review.
We hope you will visit again.
Kind Regards
Kruger View Chalets
Abraham K - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik!
Dawie C - Nov 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam en baie mooi.
David B - Feb 2020
Algehele gradering
Baie basies, maar al wat 'n mens nodig het, uitstekende waarde vir geld.
Susan N - Jan 2020
Algehele gradering
Kruger View was 'n plesier om by te bly!
Karin W - Feb 2020
Algehele gradering
Was ongemaklik.
Lees meerCarien L - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker familiekuierplek.
Susan V - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtig! Sal daar wil bly!
Keith R - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker slaapplek en vriendelike, behulpsame mense.
Whesley D - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet. Alles was skoon en die View was amazing. Baie wild het kom kuier by die rivier.
Kerry D - Jul 2019
Algehele gradering
Value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Waarde vir geld.
Lieflik, netjies, skoon en goeie ligging.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Noël M - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Kruger View Chalets se terugvoer
Hi Ivan,
Thank you for your lovely review. We are happy to hear you enjoyed your stay with us. Do pop in , when you are around the area next time. It would be our pleasure to hosts you again. Keep well.
Kind Regards
Kruger View Chalets
Ke O - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlike rustige kuierplek.
Kruger View Chalets se terugvoer
Baie dankie Karin. Ons is baie bly om te sien dat jy jou kuier by Kruger View Chalets geniet het. Indien jul weer die area besoek sien ons uit daarna om weer jul gasheer te wees.
Vriendelike groete,
Kruger View Chalets Span.
Gerda N - Feb 2019
Algehele gradering
Ongelooflike mooi uitsig.
Paul Scheltes N - Feb 2019
Algehele gradering
Goede ontvangst, prima ligging, goede faciliteiten (zwembad, veranda's aan de Krokodilrivier).
Stephanie R - Sep 2019
Algehele gradering
Wonderlike ervaring!
Gerrit V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie gerieflike oornagstop na die wildtuin.
Mariza J - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtig.
Maria A - Feb 2019
Algehele gradering
Skoon! Na aaklige ervarings in KNP met vuil behuising, was hierdie 'n heerlike ervaring.
Berno D - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige ligging.
Jimmy M - Jun 2019
Algehele gradering
Very nice accommodation and lovely view. A bit expensive for two adults.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker akkommodasie en 'n lieflike uitsig. 'n Bietjie duur vir 2 volwassenes.
Die enigste terugslag wat nie die plek geregtigheid doen nie, is die agterkant van die fabriek wat die hele Sondag aktief was, wat jou laat voel jy is terug in die dorp. Dit het ook Maandag bedryf. As gevolg hiervan sal ek nie weer daar bespreek nie. Chalets pragtig. Skoon beddegoed goed, maar geraas 'n probleem veral as jy in 6, 7, 8, 9. Ons was in 9 die eerste nag.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kruger View Chalets se terugvoer
Hi Jimmy,
We are very sorry to hear about your bad experience with us. Kindly note we are currently in the process of legally dealing with the factory as it is a source of discomfort for most of our guests.
Kind Regards
Kruger View Chalets
Jaco F - Jul 2019
Algehele gradering
Lakens en kussings oud.
Liza M - Des 2019
Algehele gradering
Uitsig is pragtig oor die rivier.
Jan C - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik daar gebly, mooi uitsig oor die Krugerwildtuin.
Kruger View Chalets se terugvoer
Baie dankie Jan Carel, vir die tyd wat jy afgestaan het om 'n resensie oor Kruger View Chalets te skryf. Dit was net 'n plesier om gaste soos julle te hê en ons sal julle aan enige hospitaliteit bedryf aanbeveel. Ons hoop jul kies Kruger View Chalets as jul bestemming vir jul volgende besoek aan die area.
Vriendelike groete
Christo
Annatjie C - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlike, rustige, netjiese verblyf.
Kruger View Chalets se terugvoer
Baie dankie Annatjie vir die tyd wat jy afgestaan het om 'n resensie oor Kruger View Chalets te skryf en dat jul Kruger View Chalets gekies het as jul bestemming in Malalane. Dit was 'n voorreg gewees om jul as gaste te huisves. Bly om te verneem jul het dit baie geniet. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom met julle volgende besoek in die area.
Vriendelike groete,
Christo
David B - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik naby die Malalane hek vir dag besoek.
Kruger View Chalets se terugvoer
Baie dankie David, vir die tyd wat jy gespandeer het om 'n resensie te skryf en dat jul Kruger View Chalets gekies het as jul bestemming in Malalane.
Ek is bly om te verneem dat jul die kuiertjie by Kruger View Chalets geniet het. Dit was 'n voorreg om jul as gaste te hê.
Ons sien daarna uit om jul in die toekoms weer te ontvang en te huisves, met jul volgende besoek in die area.
Vriendelike groete
Christo
Madelain B - Apr 2018
Algehele gradering
Perfek. Skoon, netjies en almal was baie vriendelik
Kruger View Chalets se terugvoer
Baie dankie Madelain. Dit was ook vir ons 'n voorreg om jul te ontvang. Bly om te sien jul het dit geniet. Hoop ons sien weer binnekort.
Groete,
Bestuur span
Kruger View Chalets
Annetjie D - Jan 2018
Algehele gradering
Beautiful. Heerlik ontspan.
Kruger View Chalets se terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien jul binnekort weer.
Like ons FP blad "Kruger View Chalets" en lewer daar ook kommentaar en paar foto's sal waardeer word.
Kruger View Chalets Groete
Janica H - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies, goed geleë en gerieflik.
Kruger View Chalets se terugvoer
Dankie Janica.
Bly om te sien jul het dit baie geniet. Ons hoop ons sien jul binnekort weer.
Vriendelike groete,
Bestuur span
Kruger View Chalets
Marie-louise V - Mei 2018
Algehele gradering
Nice accommodation but expensive for what you get. Convenient location close to the Kruger.
Lees meerKruger View Chalets se terugvoer
Thank you Mari-Louise, for taking the time to write a review and sharing your experience with other travellers, and choosing Kruger View Chalets as your destination in Malalane.
You have booked a semi self-catering garden view chalet, we are sorry to hear about the shortages of wine glasses, braai pan and braai forks. Please rest assured we have addressed this with the team to ensure we improve on this.
Regarding your comment about the very little shade around the pool, we are a new establishment and we have to give the trees around the pool some time to grow, to give the pool area more shade. Swimming towels are available at reception.
We hope to see you again in the near future when visiting this area again.
Kind regards,
Christo
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Bennie H - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekend en baie netjies verblyf. Baie goeie ligging.
Lilian B - Apr 2017
Algehele gradering
Hemels.
Willie B - Aug 2017
Algehele gradering
Netjiese eenheid perfek vir gesin met kindertjies.
Dirk V - Sep 2017
Algehele gradering
Very nice accommodation. Spacious, perfect view of KP across the river. We will be back.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker vreblyf. Ruim, perfekte uitsig van KP oor die rivier. Ons sal beslis weer gaan.
Alles goed en een van die beter selfsorgverblyf wat ons al in Suid-Afrika beleef het. Ideaal wanneer mens KP besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Con E - Okt 2017
Algehele gradering
Mooi uitsig oor rivier. Chalet goed toegerus en baie netjies.
Stephen I - Okt 2017
Algehele gradering
Fantastiese uitsig oor Krugerwildtuin, rus vir die siel.
Gert S - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik , netjies en skoon.
Jaco B - Okt 2017
Algehele gradering
Mooi uitsig en skoon, maar geen houtvuur nie.
Magda E - Okt 2016
Algehele gradering
Fabulous!
Giselle H - Mei 2016
Algehele gradering
Absolutely fabulous.
Kruger View Chalets se terugvoer
We are happy to have made your experience a memorable one.
Lisa G - Jun 2015
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en dis pragtig ingerig.
Louis G - Mrt 2015
Algehele gradering
Uitstekend, sal enige tyd weer gaan!
Siva P - Apr 2015
Algehele gradering
Very nice chalets with view on Crocodile River and Kruger Park
Koos C - Aug 2015
Algehele gradering
Baie lekker oorgebly.
- Kapasiteit: 58 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 01:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Standplaas 1062, Opdraendstraat, Monte Vista Estate, Malelane, 1320, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang