Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis 7 @ Kruger Wild Dog Inn

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Jameela H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Clean, comfortable and the kitchen is well equipped. I had a pleasant overnight stay. I would recommend this place. It is close to the Crocodile Bridge entrance to the Kruger National Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Awie
Huis 7 @ Kruger Wild Dog Inn
Hi Jameela, It was nice having you. Regards, Awie

Petro G
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Uitstekend, al die wilde diere was 'n pluspunt, so in die bos. Love it.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Awie
Huis 7 @ Kruger Wild Dog Inn
Hi Petro, dankie vir die kuiertjie. Hoop ons sien julle gou weer. Groetnis, Awie Marais

Claudia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustigheid en geniet die diere vreeslik wat gereeld kom kuier. Baie lekker gebly, dankie. Sal definitief weer gebruik maak van jul.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Awie
Huis 7 @ Kruger Wild Dog Inn
Hi Claudia. Dankie vir julle kuiertjie. Kom gou weer. Groetnis, Awie.

Anton P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Amazing, skoon, wonderlike mense, volop diere, net asemrowende view. Dis 'n amazing plek, eienaars is die vriendelikste mense, diere is volop tot op jou stoep, plek skoon, nie eens een spinnerak of gogga in ons 7 dae verblyf nie, sal definitief weer gaan, hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Awie
Huis 7 @ Kruger Wild Dog Inn
Dankie vir julle kuiertjie en vir julle goeie resensie. Hoop ons sien julle gou weer. Groetnis, Awie en Martie

Annalize S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2024

Was verras met die welkom boodskap en firelighters, vuurhoutjies en sak hout. Lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daniël V
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2024

Luuks na week se kamp. Luuks vir ons standaarde. Die sak droë hout was baie goed ontvang, asook die besoek van die nagapies. Een van die bedde se lakens was egter gevlek, maar toe slaap ons maar op 'n ander bed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Awie
Huis 7 @ Kruger Wild Dog Inn
Hi Daniël. Dankie vir die kuiertjie. Jammer oor die gevlekte laken. Ons het 'n nuwe skoonmaak span. Sal hulle 'n bietjie opskerp. Groetnis, Awie Marais.

Michaela F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2024

A wonderful stay but no staff or manager in sight. The whole family enjoyed our stay, a baby cot and baby bath very welcome. The splash pool was used even though it was winter. The only slight negative was the servicing side of things. We had not requested the servicing of the unit beforehand and we had to track down the servicing staff to get clean towels, dishwasher tablets, and toilet rolls, or rubbish removal during our 7-day stay. The family felt this should have been provided. Also, no broom or mop was provided in the case of not taking the prearranged additionally charged servicing option.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Awie
Huis 7 @ Kruger Wild Dog Inn
Hi, thank you for your visit. As stated on the booking, house cleaning is an optional extra. The mop and broom are located outside at the corner of the swimming pool. We do supply the first toilet paper for your convenience, but as this is self-catering accommodation, the rest is on you. Since you didn't opt for the cleaning option, the rest is up to you. We try not to be a nuisance, but we're just a phone call away. I'm glad you enjoyed your stay and hope to see you soon. Regards, Awie Marais.

Mcarthur W
Kort verblyf
4.4
Jul 2024

Baie lekker. Baie netjies en al die geriewe beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Awie
Huis 7 @ Kruger Wild Dog Inn
Hi, dankie vir julle kuiertjie. Hoop ons sien julle gou weer. Groetnis, Awie Marais.

Gerhard L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, skoon en netjies. Baie diere reg by die huis gesien: koedoes, blouwildebeeste, vlakvarke, bosbokke en trentale.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eveline C
Kort verblyf
5.0
Des 2023

We had a wonderful stay. Very nice place, clean and neat. Well-equipped kitchen. What you see on the pictures is exactly how the place looks like. Very nice place. We really enjoyed our stay. The complimentary wood and the welcoming note by the entrance was a nice touch. Everything was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Awie Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hyena-straat 4164, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a26e97c0a93d546784da0c001a3b2b152bf47535117ee0e8827542f8b9afbe2a21d344d5e9cfe79aad02af7234b37423d4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 4164 Hyena Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.356 31.80492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang