Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis 7 @ Kruger Wild Dog Inn

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hyena-straat 4164, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Huis 7 @ Kruger Wild Dog Inn bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang in die hartjie van die bosveld in Marlothpark. Dit is 'n ideale opsie vir familielede en vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 'n en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed wat vir kinders geskik is. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is. Dit lei na 'n sitkarea met gemaklike sitplek, 2 enkelbeddens vir kinders en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat area met 'n etenstafel, braaigeriewe en 'n privaat plonspoel. Daar is 'n verskeidenheid vrylopende wild- en voëlspesies in Marlothpark en gaste kan af en toe besoeke van hulle verwag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Jameela H
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, comfortable and the kitchen is well equipped. I had a pleasant overnight stay. I would recommend this place. It is close to the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Petro G
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Uitstekend, al die wilde diere was 'n pluspunt, so in die bos. Love it.
Jun 2024
Claudia S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid en geniet die diere vreeslik wat gereeld kom kuier. Baie lekker gebly, dankie. Sal definitief weer gebruik maak van jul.
Mrt 2024
Anton P
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing, skoon, wonderlike mense, volop diere, net asemrowende view. Dis 'n amazing plek, eienaars is die vriendelikste mense, diere is volop tot op j...
Sien meer
Jan 2024
Eveline C
5.0
We had a wonderful stay. Very nice place, clean and neat. Well-equipped kitchen. What you see on the pictures is exactly how the place ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Awie Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hyena-straat 4164, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Huis 7 @ Kruger Wild Dog Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hyena-straat 4164, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a26e97c0a93d546784da0c001a3b2b152bf47535117ee0e8827542f8b9afbe2a21d344d5e9cfe79aad02af7234b37423d4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 4164 Hyena Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.356 31.80492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang