Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KrugerRiverVillas-Lionsgate

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Cohen E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Amazing place. Amazing lodge, very neat and well maintained. Perfect privacy and well located in Marloth Park. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Wat 'n belewenis. Dit was voorwaar 'n ongelooflike ervaring met puik kwaliteit gasvryheid. Die diere kom tot by die eenheid en die naggeluide en sterre is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Lovely, comfortable and clean accommodation. Thank you, Lou, for making our stay so memorable. We loved our accommodation which was just perfect for two couples with identical en-suite rooms leading to the large patio and pool. Absolutely fabulous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Martin M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jul 2024

Naweek was heerlik gewees, goeie tyd saam met my gesin deur gebring. Ons het vreeslik lekker gebly, die huisie is regtig baie mooi. Die ligging is net te naby aan die hoofpad, die huisie het ook geen sny-messe gehad nie. Die skoonmakers werk nie oor 'n naweek nie en dit veroorsaak dat ons voel ons het te duur betaal. Maar, ons het 'n baie lekker tyd gehad en was ook baie vriendelik en behulpsaam. Groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Dan R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2022

Dit was lekker stil en rustig en die wilde diere wat om die huis loop is amazing. Ons kuier was baie rustig die huis is baie netjies en skoon en alles wat nodig was vir 'n selfsorgvakansie was beskikbaar. Die enigste ding wat gepla het was dat as jy die buitebraai-area gebruik ruik die hele huis na rook en dit is 'n reuk wat oral intrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andries J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2021

Lekker rustig, netjies en skoon. Die huisie was baie netjies en skoon. Ons was goed ontvang, en die skoonmakers was baie vriendelik en vinnig. Lekker rustige deel van Marlothpark. Die gas-geyser was bietjie van 'n probleem, asook die stort se water wat die heeltyd by die kamer in wil inloop. Marlothpark self is baie oulik, grondpaaie is redelik sleg, en estetika kort aandag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lisa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Absolute ongelooflike bosterapie. Ons het die voorreg gehad om na 'n vreeslike moeilike tyd, tuis te gaan by KrugerRiverVillas-Lionsgate. Van die oomblik wat ons daar ingestap het en vir Louise ontmoet het, was dit asof ons die stad agtergelaat het en vergeet het van alles. Louise is ongelooflik gasvry en behulpsaam. Dan die villa ─ woorde kan nie regtig beskryf hoe luuks, prakties en cosy dit is nie. Die aandag aan detail is ongelooflik en daar was alles wat ons nodig gehad het en nog meer (lekker bederfies soos wyn en bier). Ons het oggende spandeer in die Krugerwildtuin en dan na ons oase in die bos teruggekeer waar ek amper een kon word met daardie stoep. Soveel diere het kom groet deur die naweek en dit was 'n ongelooflike ervaring om so na aan hulle te wees. Namiddag het ons gery na die grenslyn tussen Marloth en die Kruger om oor die Krokodilrivier uit te kyk met 'n glasie wyn ─ wat 'n blessing. Aande het ons spandeer om die vuur en geluister na die brul van die leeus in die aangrensende Lionsgate Park. Vir ons was dit bosterapie wat ons so nodig gehad het en ek kan vir enige een aanbeveel om hier tuis te gaan ─ julle sal nie spyt wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
KrugerRiverVillas-Lionsgate
Beste Lisa, Baie dankie vir jou moeite om so 'n deeglike en uitstekende resensie te skryf. Julle is modelgaste en is altyd welkom. Groete KrugerRiverVillas-Lionsgate

Anet K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Totally amazing. We had a great time, the views were awesome, the Villa had everything in that you will need. The place is very well looked after, it is really a diamond for a great getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2018

Stunning. Lionsgate is ‘n stunning plek, kan dit beslis aanbeveel. Ek sal sonder twyfel weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renette F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2018

Onvergeetlik. Pragtige plek vir 'n naweekwegbreek. Die villa is stylvol toegerus en het alle verwagtinge oorskry. Ons kom beslis weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 43

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildgoose-straat 1276, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxNzY5ZWI2LTQ3MjgtNDMwNy1iZmI5LWE0NGQ1MmQ4MmQzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 1276 Wildgoose Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.355551004102 31.769079238149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang