Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KrugerRiverVillas-Mtombo

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Daleen M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Heerlik gekuier en die plek is baie netjies. Die swembad is 'n pluspunt en die wilde diere is wonderlik. Die kinders het dit geniet om voer uit te sit en dan te kyk hoe hulle kom eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Themba S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Superb. Very refreshing and the kids enjoyed being up close with the animals, very heartwarming. An experience of a lifetime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2023

Great family vaca. Great place for a family vacation, love the animals. Just the showers weren't too pleasing. If you are a sensitive person, I wouldn't recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hj Ludick L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jan 2023

Akkommodasie was teleurstellend. Foto's van die lodge was misleidend, nie soos op foto's nie. Dit was hopeloos te duur, ek weet nie of ek hul met vertroue in die toekoms kan gebruik nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Heinrich S
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Sep 2022

Daar is moderner plekke vir goedkoper. Kort opknapping. Geen plek om vol vullis te sit nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Nico G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Goed geleë, goeie geriewe, ongelooflik om diere van so naby te sien, baie spesiaal! Sal vir seker weer KrugerRiverVillas besoek. Twee dae was net te min. So maklik om van daar die Krugerwildtuin te besoek of sommer net op jou stoep te sit en al die diere te kyk wat daar verbykom. Lekker braaiplek met plonspoel het die plek regtig baie geniet. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2021

Ek glo dit hang af van die behoefte van 'n kliënt wat hul sal geval, maar vir ons behoeftes was dit perfek. Ons het baie lekker gebly kan oor niks kla nie, die huis het genoeg spasie vir ons gesin. Die eienaar/bestuurder was behulpsaam en vriendelik. Akkommodasie was skoon, ruim en netjies. Sal enige tyd weer gebruik maak van die verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Precious M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2019

Everything was perfect. The place had everything we needed for the weekend. The owner made sure that we feel at home. Nice environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Die huis en omgewing is verfrissend en 'n lafenis. Ons het heerlik gekuier en uitgerus. Dit was maklik vir ouma om te beweeg met haar stootwieletjies. Die plek om te bly in Marlothpark.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eljo D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2019

Fantasties! Kruger River Villas-Motombo sal beslis weer deur ons bespreek word. Ons het gaste vanaf London daarheen geneem. Hulle was hoogs beïndruk deur die fasititeite en die natuurskoon. Baie naby Krugerwildtuin. Baie goeie fasiliteite - net spieëls in slaapkamers sou baie nice gewees het. Sal dit beslis vir vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 43

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpens-straat 2950, Marlothpark, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMtJAbaXXtCPB0UZD8a4KkxWu1VRDpY9jrs0FERzuACVWmET446?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 2950 Swartwitpens Street Marloth Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.340860599058 31.797826997519

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang