KrugerRiverVillas-Mtombo
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartwitpens-straat 2950, Marlothpark, 1330, Mpumalanga
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
KrugerRiverVillas-Mtombo grens aan die Krugerwildtuin. Dié eenheid bied gerieflike verblyf en 'n uitsig oor die Krugerwildtuin.
KrugerRiverVillas-Mtombo is 'n selfsorg-eenheid op 'n privaat wildreservaat waar gaste sebras kan voer en leeus, hiënas, visarende en seekoeie vanaf die Krugerwildtuin sal kan hoor. Die eenheid beskik oor 3 dubbelkamers met en suite-badkamers wat pragtig ingerig is. Daar is ook 'n kombuis, leefarea, 'n stoep en 'n boma-braai. Gaste kan ook gerus afkoel in die plonspoel.
Gaan stap langs die rivier en kyk uit vir olifante en selfs renosters. Dié wildreservaat is ook net 15 minute vanaf die bekende Krugerwildtuin geleë. Leopard Creek Gholfbaan is net 'n uur se ry hiervandaan. Jy kan selfs die Mosambiekse grens oorsteek vir 'n lekker seekos-fees.
As jy 'n bietjie Swazi-tradisie wil beleef, kan jy gerus suid mik en Swaziland besoek. Die plaaslike winkels in die dorp het al die noodsaaklikhede, maar jy kan ook net tuis bly en die rustigheid van KrugerRiverVillas-Mtombo inadem.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 45
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Swartwitpens-straat 2950, Marlothpark, 1330, Mpumalanga
- Gaste dink KrugerRiverVillas-Mtombo het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartwitpens-straat 2950, Marlothpark, 1330, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang