Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger's Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Antonette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 59 resensies vir Kruger's Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Agneta L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agneta L

Pleasant.

It was wonderful. Tumi is a very pleasant housekeeper. She is doing a great job.

Celeste S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste S

Daar is moeite gedoen om ons na inklok tyd te help. Gasgeiser is gerieflik.

Vriendelik, netjies en 'n lekker area.

Adv M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adv M

Plek is netjies en baie gerieflik geleë.

Plek is netjies en baie gerieflik geleë. Bonus is dat jy ontbyt ook kan bestel as dit nie vooraf bespreek is nie. Het is 'n selfsorg-eenheid waarin ek gebly het, wat aan my behoeftes voldoen het.

Ruan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B

Baie lekker gebly. Geld werd vir die plek.

Baie lekker en stil plekkie.

Dugan H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dugan H

Excellent.

It is a really good guest house with lovely staff. They were very accommodating as we had to check in 2 hours earlier because of a wedding we were attending.

Sorita V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorita V

Gerieflik.

Ons het daar oornag oppad Krugerpark toe, gerieflik, skoon en die gasvrou was uitstekend! Dankie!

Vicky H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky H

Beautiful, friendly guest house.

The guest house is really beautiful and the staff very friendly and helpful. The rooms were clean and neat, well presented.

George B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George B

Value for money.

We got what we expected - value for money.

Tinus M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus M

Goed vir oornag.

Die kamer het nie privaatheid van buite af nie.

Marlene L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L

N gastehuis waar jy soos vriende voel.

Heerlik gebly. Baie netjies en skoon. Vriendelike mense. Veilige omgewing.

Braam K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braam K

Gemiddeld.

Baie geraas in die omgewing.

Ella M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Ella M

Peaceful and comfortable.

It was a great stay, just that the host was a bit harsh but overall our stay was peaceful.

Este D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Este D

Binne verwagting.

Was net vir slaapplek gewees.

Belinda L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L

Heerlik gebly.

Baie netjies en skoon. Ek is mal oor die plek.

Shaun J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun J

Great value for money.

Would be back when we stay in White River again.

Tebogo R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo R

Amazing.

The staff is professional, understanding and friendly.

Francina B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francina B

Netjies, skoon, bekostigbaar.

Baie goeie diens. Baie netjies en bekostigbaar. Skoon geriewe. Baie tevrede.

Pierre Jean M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre Jean M

Lekker slaap, lekker lewe.

Als was piekfyn en netjies.

Irene S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene S

We stayed for 1 night only and was very happy with everything.

We were very happy with everything.

Brenda T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda T

Convenient for business.

Served its purpose. Staff on property were friendly and kind.

Samuel S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel S

Lekker stil.

Lekker stil en rustig, niemand wat pla nie. Groot genoeg vir mense wat net slaapplek soek en deur die dag bv. inry wiltuin toe of dalk net ander plekke wil besoek.

Kruger's Guest House se terugvoer

Hi Samuel dankie vir die terugvoer. Hoop om julle weer te sien. Groete Antonette

Kruger's Guest House
Elsabé V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé V

Heerlike, koel kamers, netjies en kraakvars beddegoed. Alles gerieflik vir oornagreisigers, dankie.

Rustig en vreedsaam en klein lushof.

Sarie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie H

Fantasties.

Tumi is 'n uitstekende gasvrou. Heerlike vars etes voorberei, veral die vis wat sy maak, is fantasties. Tegemoedkomend met kosvoorkeure. Glimlag altyd al is haar dag lank. Perseel is skoon en netjies en die swembad is so aanloklik. Net heerlik gekuier daar.

Peter D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

We had a very pleasant stay. Thank you.

The hostess, Tumi, was very pleasant and extremely helpful.

Chanell K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chanell K

Baie netjies en goed geleë.

Ons kuier was heel aangenaam en die gasvrou was baie vriendelik en het ons baie gemaklik laat voel.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anel S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anel S

Baie mooi en rustig. Baie vriendelik.

Die gasgeiser se water was net nie baie warm nie.

Ronet D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronet D

Rustig.

Alles was wonderlik. Het net my bespreking verander sonder om te konsulteer met my. Selfsorgeenheid na gewone kamer.

Charlene H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Charlene H

Geen krag. Geen warm water nie.

Moes 'n hele paar minute by die hek staan en wag vir hulle om oop te maak. Want die dame was in die shower. Baie baie klein plekkie. Geen warm water nie. Geen wifi nie. Geen kragopwekker nie.

Pinky M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pinky M

Excellent with friendly staff.

Enjoyed my stay. Facilities are value for money.

Braam V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam V

Geld werd.

Baie goeie diens, kamer 1 was ongelooflik en die badkamer was baie netjies.

Kruger's Guest House se terugvoer

Baie dankie Braam, vir die terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.

Kruger's Guest House
Petro S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Rustige omgewing en veilige plekkie.

Wil net vir Yvonne sê jy is 'n gasvrou duisend. Die plek is baie mooi, skoon, veilig, goeie omgewing en vriendelike gasvrou. ️

Sonet D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet D

Best value for money.

This place is beautiful, comfortable, easy access. Thumi is stunning, also helpful, caring and hands-on with everything.

Deon R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R

Puik.

Pragtig, skoon. Sal weer daar bly. Bestuur is vriendelik en behulpsaam.

Kruger's Guest House se terugvoer

Hi Deon,
It was lovely having you over, looking forward to accommodating you again.

Kruger's Guest House
Cheryl C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl C

Comfortable and friendly.

Centrally located. Near centre of White River.

Kruger's Guest House se terugvoer

Good day Cherly,
Thank you for your review, hope to have you over again soon.

Kruger's Guest House
Roelien R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien R

Excellent.

It was clean, everything worked, they were very friendly.

Gerda D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda D

Netjies, professioneel en rustige plek.

Rustige plek, kamers netjies. Personeel baie professioneel.

Christo J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo J

Netjies en skoon.

Beddens was van goeie kwaliteit. Kon 'n goeie nagrus inkry.

Lida V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida V

Baie goeie diens, skoon en netjies.

Perfek vir 'n oornag.

Kruger's Guest House se terugvoer

Hi Lida,
Thank you for the kind review.

Kruger's Guest House
Daphne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne V

Very comfortable.

Friendly staff. Clean and fresh. Good bathroom.

Sonet D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet D

Gemaklik, skoon en baie netjies.

Goed geleë, oulike en gemaklike slaapplekkie met als wat jy benodig vir oorslaap. Veilige parkeerplek en WiFi. Sal vir seker weer daar oorslaap. Baie dankie Tumi vir jou gasvryheid.

Kruger's Guest House se terugvoer

Hi Sonet,
We are so pleased to see your review, thank you for visiting our lovely lowveld.
Hope to have you over again soon.

Kruger's Guest House
Daphne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daphne V

Comfortable and friendly.

We had a good stay. We'll looked after by friendly staff. Very clean and good condition.

Nicole K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole K

Wonderlike plek.

Die kamer (kamer 7) se deur wou nie sluit nie. Kamer 8 het 'n binnedeur wat oopmaak na ander kamers, wat gereeld oopgelos was deur die skoonmakers.

Kruger's Guest House se terugvoer

HI Nicole,
Thank you for taking the time to give us a review and for all the feedback, we will definitely make sure the door is kept closed in room 8 and the lock has been repaired in room 7.
Hope to accommodate you and your friend again soon.

Kruger's Guest House
Leonie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leonie B

Aanvaarbaar.

Sal net aanbeveel dat daar in die bespreking gemeld word dat ontbyt ekstra is en dat jy vooraf moet bespreek. Aanbieding van ontbyt stel teleur.

Kruger's Guest House se terugvoer

Hi Leonie,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering na jou verblyf by Kruger's Guest House.
Ons sal die webtuiste op dateer met die informasie.
Hoop om julle gou weer by ons te he!

Kruger's Guest House
Karen B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Plek was skoon en netjies.

Diens was professioneel sal die plek aanbeveel.

Alicia M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia M

Skoon en netjies.

Gerieflik en skoon. Baie geniet om daar oor te slaap. Goeie waarde vir geld.

Monique T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique T

Was 'n fees.

Was 'n fees om by Kruger's Guest House te oornag vir die 2 aande.

Kruger's Guest House se terugvoer

Ons is so bly dat julle dit geniet het. Kom gerus weer.

Kruger's Guest House
Gertruida Linette D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertruida Linette D

Die onvangsdame het ons sommer baie van die plek laat hou.

Sy het regtig baie moeite vir ons gedoen en was deurentyd vriendelik. Wel gedaan Tumi!

Kruger's Guest House se terugvoer

Thank you for the lovely review, we are looking forward to having you again!

Kruger's Guest House
Vonani James N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vonani James N

It was a wonderful experience.

It was a wonderful place to be.

Marc F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marc F

Lekker.

Lekker verblyf.

Gary N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary N

Het oornag vir besigheid. Kamer baie netjies en het niks meer nodig gehad nie. Lekker stil.

Sien sterre.

Kruger's Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering ons waardeer dit opreg!

Kruger's Guest House
Lucia K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucia K

Had an awesome stay, Tumi the host was very friendly.

I would recommend it anytime, well looked after, clean and quiet. Tumi the host was very welcoming and friendly.

Kruger's Guest House se terugvoer

Thank you so much. Hope to see you again.

Kruger's Guest House
Michelle C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

Amazing! Best weekend, with the best accommodation!

Wonderful owners and the breakfasts, absolutely out of this world! Highly recommended!

Kruger's Guest House se terugvoer

Michelle, Thank you for the wonderful review ! We loved having you here, you were the greatest guests ever, Cant wait to see you again.

Kruger's Guest House
Elria V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elria V

Ongelooflike gasvryheid!

Ek sal weer daar gaan oornag en die gastehuis aanbeveel aan al my vriende. Voorwaar waarde vir geld.

Odette E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette E

Fantasties

Antonette is ñ baie aangename persoon die plek is regtig mooi brekkie in die oggend was yummy yum yum!!!!!

Kruger's Guest House se terugvoer

Hi Odette baie dankie vir die mooi review. Bly julle het die ontbyt geniet. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Antonette

Kruger's Guest House
Pieter C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Gasvry, netjies, skoon en lekker plattelandse atmosfeer.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs, heerlike ontbyt en netjiese en moderne geriewe. Voorwaar 'n gastehuis wat ek vir seker in die toekoms weer sal besoek. Goeie waarde vir geld!

Cornele B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornele B

Baie vriendelike en behulpsame bestuur en die kamers/badkamers gerieflik en skoon. Ons kom weer baie dankie.

Ons was 'n groep van familie en vriende wat tuisgegaan het. Kon lekker saam kuier. Arno en Adéle was baie gasvry en het ons baie tuis laat voel, baie dankie.

Kruger's Guest House se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle almal hier te hê. Kan nie wag vir ons volgende kuier saam nie.

Kruger's Guest House
Claude S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claude S

Lekker gebly, skoon en netjies.

Alles was net reg. Sal weer daar bly.

Kruger's Guest House se terugvoer

Baie dankie, Claude. Jy is enige tyd welkom hier by ons.

Kruger's Guest House
Laruchelle G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Laruchelle G

Daar is nie DStv nie, ou beddegoed. Ongeorganiseerd. Vir die prys verwag mens ten minste 4 ster.

Geen glase vir water, handdoeke oud, stortkop ongepaste plek. Vir daardie prys verwag mens kwaliteit.

Kruger's Guest House se terugvoer

Goeie dag Laruchelle

Jammer julle eerste indruk by ons was nie wat jy in gedagte gehad het nie.
Maar dankie vir jou voorstelle so help julle as gaste ons om net verbeter om die verblyf by ons soveel meer te vergemaklik.
Baie dankie dat julle by ons in geboek het, was lekker om julle te leer ken en hoop dat as julle weer by ons sou inboek in die toekoms ons sal voldoen aan dit wat julle as ons gaste verlang van ons.

Groete
Krugers Gaste huis Personeel

Kruger's Guest House
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Norwin-weg 23, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADMFmS3mUDE73FegsuYK7LmsjzB6vgCstKoHojTaImB5TpAW9yu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 23 Norwin Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3245655 31.0174555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang