Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger's Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Agneta L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Pleasant. It was wonderful. Tumi is a very pleasant housekeeper. She is doing a great job.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Daar is moeite gedoen om ons na inklok tyd te help. Gasgeiser is gerieflik. Vriendelik, netjies en 'n lekker area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adv M
1 nag
5.0
Apr 2024

Plek is netjies en baie gerieflik geleë. Plek is netjies en baie gerieflik geleë. Bonus is dat jy ontbyt ook kan bestel as dit nie vooraf bespreek is nie. Het is 'n selfsorg-eenheid waarin ek gebly het, wat aan my behoeftes voldoen het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly. Geld werd vir die plek. Baie lekker en stil plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dugan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Excellent. It is a really good guest house with lovely staff. They were very accommodating as we had to check in 2 hours earlier because of a wedding we were attending.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sorita V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Gerieflik. Ons het daar oornag oppad Krugerpark toe, gerieflik, skoon en die gasvrou was uitstekend! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky H
1 nag
4.6
Apr 2024

Beautiful, friendly guest house. The guest house is really beautiful and the staff very friendly and helpful. The rooms were clean and neat, well presented.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

George B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Value for money. We got what we expected - value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Goed vir oornag. Die kamer het nie privaatheid van buite af nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlene L
1 nag
4.2
Mrt 2024

N gastehuis waar jy soos vriende voel. Heerlik gebly. Baie netjies en skoon. Vriendelike mense. Veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Antonette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Norwin-weg 23, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADMFmS3mUDE73FegsuYK7LmsjzB6vgCstKoHojTaImB5TpAW9yu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 23 Norwin Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3245655 31.0174555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang