Kruger's Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Antonette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Agneta L - Aug 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Celeste S - Jun 2024
Algehele gradering
Daar is moeite gedoen om ons na inklok tyd te help. Gasgeiser is gerieflik.
Adv M - Apr 2024
Algehele gradering
Plek is netjies en baie gerieflik geleë.
Ruan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Geld werd vir die plek.
Dugan H - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent.
Sorita V - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Vicky H - Apr 2024
Algehele gradering
Beautiful, friendly guest house.
George B - Feb 2024
Algehele gradering
Value for money.
Tinus M - Mrt 2024
Algehele gradering
Goed vir oornag.
Marlene L - Mrt 2024
Algehele gradering
N gastehuis waar jy soos vriende voel.
Braam K - Jul 2024
Algehele gradering
Gemiddeld.
Ella M - Jun 2024
Algehele gradering
Peaceful and comfortable.
Este D - Mrt 2024
Algehele gradering
Binne verwagting.
Belinda L - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Shaun J - Sep 2023
Algehele gradering
Great value for money.
Tebogo R - Aug 2023
Algehele gradering
Amazing.
Francina B - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, bekostigbaar.
Pierre Jean M - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker slaap, lekker lewe.
Irene S - Jun 2023
Algehele gradering
We stayed for 1 night only and was very happy with everything.
Brenda T - Jun 2023
Algehele gradering
Convenient for business.
Samuel S - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker stil.
Kruger's Guest House se terugvoer
Hi Samuel dankie vir die terugvoer. Hoop om julle weer te sien. Groete Antonette
Elsabé V - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike, koel kamers, netjies en kraakvars beddegoed. Alles gerieflik vir oornagreisigers, dankie.
Sarie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Peter D - Feb 2023
Algehele gradering
We had a very pleasant stay. Thank you.
Chanell K - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en goed geleë.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Anel S - Jun 2023
Algehele gradering
Baie mooi en rustig. Baie vriendelik.
Ronet D - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Charlene H - Jul 2023
Algehele gradering
Geen krag. Geen warm water nie.
Pinky M - Des 2022
Algehele gradering
Excellent with friendly staff.
Braam V - Des 2022
Algehele gradering
Geld werd.
Kruger's Guest House se terugvoer
Baie dankie Braam, vir die terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.
Petro S - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing en veilige plekkie.
Sonet D - Okt 2022
Algehele gradering
Best value for money.
Deon R - Jun 2022
Algehele gradering
Puik.
Kruger's Guest House se terugvoer
Hi Deon,
It was lovely having you over, looking forward to accommodating you again.
Cheryl C - Mei 2022
Algehele gradering
Comfortable and friendly.
Kruger's Guest House se terugvoer
Good day Cherly,
Thank you for your review, hope to have you over again soon.
Roelien R - Mrt 2022
Algehele gradering
Excellent.
Gerda D - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies, professioneel en rustige plek.
Christo J - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Lida V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie goeie diens, skoon en netjies.
Kruger's Guest House se terugvoer
Hi Lida,
Thank you for the kind review.
Daphne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Very comfortable.
Sonet D - Jun 2022
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en baie netjies.
Kruger's Guest House se terugvoer
Hi Sonet,
We are so pleased to see your review, thank you for visiting our lovely lowveld.
Hope to have you over again soon.
Daphne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Comfortable and friendly.
Nicole K - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlike plek.
Kruger's Guest House se terugvoer
HI Nicole,
Thank you for taking the time to give us a review and for all the feedback, we will definitely make sure the door is kept closed in room 8 and the lock has been repaired in room 7.
Hope to accommodate you and your friend again soon.
Leonie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Kruger's Guest House se terugvoer
Hi Leonie,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering na jou verblyf by Kruger's Guest House.
Ons sal die webtuiste op dateer met die informasie.
Hoop om julle gou weer by ons te he!
Karen B - Des 2021
Algehele gradering
Plek was skoon en netjies.
Alicia M - Des 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Monique T - Des 2021
Algehele gradering
Was 'n fees.
Kruger's Guest House se terugvoer
Ons is so bly dat julle dit geniet het. Kom gerus weer.
Gertruida Linette D - Des 2021
Algehele gradering
Die onvangsdame het ons sommer baie van die plek laat hou.
Kruger's Guest House se terugvoer
Thank you for the lovely review, we are looking forward to having you again!
Vonani James N - Okt 2021
Algehele gradering
It was a wonderful experience.
Marc F - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker.
Gary N - Nov 2021
Algehele gradering
Het oornag vir besigheid. Kamer baie netjies en het niks meer nodig gehad nie. Lekker stil.
Kruger's Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering ons waardeer dit opreg!
Lucia K - Nov 2021
Algehele gradering
Had an awesome stay, Tumi the host was very friendly.
Kruger's Guest House se terugvoer
Thank you so much. Hope to see you again.
Michelle C - Sep 2020
Algehele gradering
Amazing! Best weekend, with the best accommodation!
Kruger's Guest House se terugvoer
Michelle, Thank you for the wonderful review ! We loved having you here, you were the greatest guests ever, Cant wait to see you again.
Elria V - Nov 2020
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid!
Odette E - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties
Kruger's Guest House se terugvoer
Hi Odette baie dankie vir die mooi review. Bly julle het die ontbyt geniet. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Antonette
Pieter C - Mrt 2019
Algehele gradering
Gasvry, netjies, skoon en lekker plattelandse atmosfeer.
Cornele B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame bestuur en die kamers/badkamers gerieflik en skoon. Ons kom weer baie dankie.
Kruger's Guest House se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om julle almal hier te hê. Kan nie wag vir ons volgende kuier saam nie.
Claude S - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker gebly, skoon en netjies.
Kruger's Guest House se terugvoer
Baie dankie, Claude. Jy is enige tyd welkom hier by ons.
Laruchelle G - Nov 2019
Algehele gradering
Daar is nie DStv nie, ou beddegoed. Ongeorganiseerd. Vir die prys verwag mens ten minste 4 ster.
Kruger's Guest House se terugvoer
Goeie dag Laruchelle
Jammer julle eerste indruk by ons was nie wat jy in gedagte gehad het nie.
Maar dankie vir jou voorstelle so help julle as gaste ons om net verbeter om die verblyf by ons soveel meer te vergemaklik.
Baie dankie dat julle by ons in geboek het, was lekker om julle te leer ken en hoop dat as julle weer by ons sou inboek in die toekoms ons sal voldoen aan dit wat julle as ons gaste verlang van ons.
Groete
Krugers Gaste huis Personeel
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Norwin-weg 23, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang