Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger's Keep

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenboklaan 3553, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kruger's Keep is in Marlothpark en bied 'n luukse wegbreek vir paartjies, waar die diere op die voorstoep kom kuier en die inwonende nagapies gaste saans met hulle manewales vermaak.

Die huis het 'n privaat ligging op 'n pypsteelerf en bied 'n uitsig oor die park. Die oop bosveld moedig die kameelperde, koedoes, wildebeeste, bosbokke, rooibokke, duikers, volstruise, vlakvarke en muishonde aan om te kom kuier.

Die huis is vir 2 gaste geskik en het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die badkamer het 'n dubbelstort, dubbelwasbak en 'n toilet. Gaste kan ook onder die sterre in 'n privaat area onder die inheemse doringboom bad of stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, potte, eetgerei, breekware, 'n Nespresso-koffiemasjien, glase en kombuisware toegerus. Die huis het Cemcrete-vloere en -badkamermure, Egiptiese katoenlinne en -badhanddoeke, lugversorging, gratis WiFi, 'n omsetterstelsel vir rugsteun-kragtoevoer en noodwatertoevoer.

Die hout vir die eerste vuur sal met aankoms reeds gepak wees en gaste kan na die klein waterval in die swembad luister terwyl hulle op stoep uitspan en die wild en verskeidenheid voëls bewonder.

'n Emmer vol voerpille om die diere te voer word voorsien en ekstra voer kan plaaslik gekoop word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Frank Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Steenboklaan 3553, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger's Keep het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenboklaan 3553, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd224275a5b1663f67f96c57b7a09b37485370fc154f45d0c016b831c4e7599bf8807128426cd8934090f43607a00b13d318f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 3553 Steenbok Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.343565432713 31.803487492065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang