Kruger’s Retreat and Rest
Beskrywing
Hierdie eenheid is ideaal vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens, sowel as ’n en suite-badkamer met ’n stort en bad. Die kombuisie is met ’n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is WiFi en ’n TV is op versoek beskikbaar. Die eenheid het ’n privaat ingang en lei na ’n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere. Ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste wat in Kruger's Retreat bly het eksklusiewe gebruik van die privaat plonspoel en ’n buite-stort.
Bobbejane woon in die area en gaste moet asb. nie vensters en deur oop los nie, of hulle by die eiendom is of nie. Gaste sal die onkostes vir enige skade self dra.
Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied verblyf aan 4 gaste en het ’n privaat ingang. Dit beskik oor ’n slaapkamer met ’n dubbelbed, en die daar is ’n dubbelslaapbank in die sitarea. Die eenheid het ’n en suite-badkamer met ’n stort en bad. Daar is ook ’n buite-stort beskikbaar. Die kombuisie is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is WiFi en ’n TV is op versoek beskikbaar. Die eenheid het ’n privaat ingang en lei na ’n stoep met braaigeriewe. Gaste het eksklusiewe gebruik van ’n plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere. Ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste wat in Kruger's Retreat bly het eksklusiewe gebruik van die privaat plonspoel en ’n buite-stort.
Bobbejane woon in die area en gaste moet asb. nie vensters en deur oop los nie, of hulle by die eiendom is of nie. Gaste sal die onkostes vir enige skade self dra.
Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Locust-laan 418, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang