Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger’s Retreat and Rest

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Frank Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Kruger’s Retreat and Rest
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Melanie G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie G

Ruim huisie. Mooi dekor. Pragtige uitsig. Sal weer gaan.

Baie lekker gebly! Pragtige huisie en mooi uitsig. Vriendelike gasheer.

Kruger’s Retreat and Rest se terugvoer

Melanie en haar gesinnetjie was 'n absolute plesier om hier te hê. Hulle is regte bosmense, vriendelik, opreg en dankbaar vir alles wat mens vir hulle doen.
Dankie Melanie, vir die kuiertjie en kom asb. weer.

Kruger’s Retreat and Rest
Charlotte M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte M

Vriendelike diens. Skoon, netjies en baie gemaklik.

Dit was ongelooflik lekker om daar te gebly het. Die persoonlike diens wat ons ontvang het vanaf Frank wat persoonlik kom seker maak het of alles in orde is en of ons gelukkig is. Ook het Frank seker gemaak dat ons veilig aangekom het en of alles binne in die akkommodasie werk. Hy het alles mooi verduidelik en ons het presies geweet hoe alles moet werk. Die plekkie was mooi skoon en die bed het verskriklik lekker geslaap. It was home away from home. Ons het sommer daarna as deel van die familie gevoel. Frank, baie dankie vir al jou hulp en bystand. Dankie dat jy ons naweek so lekker gemaak het. Ons sal dit definitief vir enige iemand aanbeveel wat 'n plekkie soek om net te kan ontspan.

Kruger’s Retreat and Rest se terugvoer

Hello Charlotte,
Baie dankie vir jou pragtige en goeie woorde. Ek voel presies dieselfde oor julle. Die soort van mense wat ons net wil hê moet weer en weer terugkom.
Baie dankie en baie groete.

Kruger’s Retreat and Rest
Magda S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Fantasties.

Verblyf was perfek vir my en my man. Ons het dit geniet. Frank is die beste gasheer wat ek ooit ontmoet het. Ons blyplek spreek van liefde.

Kruger’s Retreat and Rest se terugvoer

Hello Magda,
Baie dankie vir jou goeie woorde, dit was heeltemal onverwags.
Maar asseblief, kom weer, ons het meer van julle soort gaste nodig.
Baie groete.

Kruger’s Retreat and Rest
Carl P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl P

Stunning!

The most relaxing, peaceful, and idyllic place we have stayed at, with regular wildlife visitors! The bushbabies were a real treat! Can't wait to come back!

Kruger’s Retreat and Rest se terugvoer

Hi Carl,
Thank you so much for your kind words, hence the positive review.
Please know that you are welcome back here any time.
Frank

Kruger’s Retreat and Rest
Pieter E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E

Mooi netjiese plek. Goeie kommunikasie met instruksies.

Frank was vriendelik en was dit aangenaam om daar te bly. Vinnige en goeie instruksies mbt oopsluit en verblyfreëlings.

Kruger’s Retreat and Rest se terugvoer

Pieter en sy vroutjie was 'n absolute plesier om te hê. Hulle het goed kommunikeer, die plek mooi skoon agtergelaat en is baie welkom om weer terug te kom.

Kruger’s Retreat and Rest
Elize H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H

Baie ontspannend en goed vir die siel.

Die eenheid is pragtig uitgelê. Baie spasie en al die nodige geriewe in plek. Die area is werklik besonders en die interaksie met die natuur en diere is onvergeetlik. Ek sal enige tyd weer hiernatoe kom.

Kruger’s Retreat and Rest se terugvoer

Elize en haar familie was 'n absolute plesier. Het groot waardering en sy het die plek silwerskoon gelos. Julle is welkom om enige tyd terug te kom Elize.

Kruger’s Retreat and Rest
Nicolene H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene H

Baie lekker ervaring!

Ons het die verblyf vreeslik geniet, als gehad wat ons benodig, sal dalk net aanbeveel vir bietjie meer hangplek vir handdoeke in die badkamer. Die eienaar is vreeslik vriendelik en ons het sy geselskap vreeslik geniet. Die diere wat tot by jou stoep kom en kos eet was 'n belewenis gewees.

Kruger’s Retreat and Rest se terugvoer

Nicolene, baie dankie vir jou mooi woorde oor Kruger's Retreat. Julle was 'n absolute plesier om te hê. Daarby het jy die plek só gelos; kon nie sien dat daar mense was nie.
Julle enige tyd welkom om weer te kom kuier.

Kruger’s Retreat and Rest
Matthew W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew W

Only need 1 word: awesome.

Frank the host was great, the amenities were great, the pool was great, the space was great, looking out into the bush was great.

Kruger’s Retreat and Rest se terugvoer

Matthew, and you and your family were great, so gracious and appreciative. Thank you for your kind words and for being such lovely guests. You are the kind of folks we want to see come back again and again.

Kruger’s Retreat and Rest
Rose-marie M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rose-marie M

Rus en vrede.

Als wat jy nodig het. Lekker gebly, skoon en netjies. Love die plekkie.

Celeste F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste F

Ons het heerlik gekuier.

Ons blyplek was lieflik skoon en ons gasheer, Frank, uiters behulpsaam.

Tamlyn D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamlyn D

Absolutely relaxing.

My husband and I thoroughly enjoyed our stay. The Studio apartment is simple yet modern. Very clean and well set up. We would definitely stay here again. Frank and his wife are absolutely wonderful people and very thoughtful.

Kruger’s Retreat and Rest se terugvoer

Tamlyn and her husband were a pleasure to have. They were easy to please and very knowledgeable. She communicated their needs and her feedbacks were practical and valuable. She also left the place spotless and clean. We would love to have them back again, I just hope they'll stay a little longer.

Kruger’s Retreat and Rest
Karesna S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karesna S

Dit was 'n naweek wat ek nie gou sal virgeet nie..

Daar is wel net een iets wat ek en my man oor gewonder het. En dis oor die swembad. Hy was leeg toe ons die Vrydag daar aan gekom het en ons was nie seker of ons hom mag gebruik het nie. Daar was wel mense langs ons op dieselfde perseel wat toe Sondag van hom gebruik gemaak het - toe was daar water in.

Kruger’s Retreat and Rest se terugvoer

Hello Karesna,
Baie bly julle het 'n onvergeetlike naweek gehad by Kruger's Rest.
Rest het die 'stoute stortjie' op sy stoepie, dis vir afkoel en al die gaste wat dit gebruik geniet dit terdeë.
Die eenheid langsaan, Kruger's Retreat, het die spatbadjie tot sy beskikking. Waarom nie sommer spoedig weer kom kuier nie, dan neem julle Retreat vir die naweek. Dis werkllik ieysbesonders om in die badjie te lê in die skaduwee van daardie lieflike maroela. Ons sal julle graag weer wil sien.

Kruger’s Retreat and Rest
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Locust-laan 418, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcea7afceddb8a57a537bc955bab927b30fb88dc98e2dea7205b8c81459f1816e4254f659b29812ae5ce135244c7a12d493d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 418 Locust Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.38083 31.76105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang