Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger’s Retreat and Rest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Melanie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Ruim huisie. Mooi dekor. Pragtige uitsig. Sal weer gaan. Baie lekker gebly! Pragtige huisie en mooi uitsig. Vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kruger’s Retreat and Rest
Melanie en haar gesinnetjie was 'n absolute plesier om hier te hê. Hulle is regte bosmense, vriendelik, opreg en dankbaar vir alles wat mens vir hulle doen. Dankie Melanie, vir die kuiertjie en kom asb. weer.

Charlotte M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Vriendelike diens. Skoon, netjies en baie gemaklik. Dit was ongelooflik lekker om daar te gebly het. Die persoonlike diens wat ons ontvang het vanaf Frank wat persoonlik kom seker maak het of alles in orde is en of ons gelukkig is. Ook het Frank seker gemaak dat ons veilig aangekom het en of alles binne in die akkommodasie werk. Hy het alles mooi verduidelik en ons het presies geweet hoe alles moet werk. Die plekkie was mooi skoon en die bed het verskriklik lekker geslaap. It was home away from home. Ons het sommer daarna as deel van die familie gevoel. Frank, baie dankie vir al jou hulp en bystand. Dankie dat jy ons naweek so lekker gemaak het. Ons sal dit definitief vir enige iemand aanbeveel wat 'n plekkie soek om net te kan ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kruger’s Retreat and Rest
Hello Charlotte, Baie dankie vir jou pragtige en goeie woorde. Ek voel presies dieselfde oor julle. Die soort van mense wat ons net wil hê moet weer en weer terugkom. Baie dankie en baie groete.

Magda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Fantasties. Verblyf was perfek vir my en my man. Ons het dit geniet. Frank is die beste gasheer wat ek ooit ontmoet het. Ons blyplek spreek van liefde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kruger’s Retreat and Rest
Hello Magda, Baie dankie vir jou goeie woorde, dit was heeltemal onverwags. Maar asseblief, kom weer, ons het meer van julle soort gaste nodig. Baie groete.

Carl P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Stunning! The most relaxing, peaceful, and idyllic place we have stayed at, with regular wildlife visitors! The bushbabies were a real treat! Can't wait to come back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kruger’s Retreat and Rest
Hi Carl, Thank you so much for your kind words, hence the positive review. Please know that you are welcome back here any time. Frank

Pieter E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Mooi netjiese plek. Goeie kommunikasie met instruksies. Frank was vriendelik en was dit aangenaam om daar te bly. Vinnige en goeie instruksies mbt oopsluit en verblyfreëlings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kruger’s Retreat and Rest
Pieter en sy vroutjie was 'n absolute plesier om te hê. Hulle het goed kommunikeer, die plek mooi skoon agtergelaat en is baie welkom om weer terug te kom.

Elize H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Baie ontspannend en goed vir die siel. Die eenheid is pragtig uitgelê. Baie spasie en al die nodige geriewe in plek. Die area is werklik besonders en die interaksie met die natuur en diere is onvergeetlik. Ek sal enige tyd weer hiernatoe kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kruger’s Retreat and Rest
Elize en haar familie was 'n absolute plesier. Het groot waardering en sy het die plek silwerskoon gelos. Julle is welkom om enige tyd terug te kom Elize.

Nicolene H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Baie lekker ervaring! Ons het die verblyf vreeslik geniet, als gehad wat ons benodig, sal dalk net aanbeveel vir bietjie meer hangplek vir handdoeke in die badkamer. Die eienaar is vreeslik vriendelik en ons het sy geselskap vreeslik geniet. Die diere wat tot by jou stoep kom en kos eet was 'n belewenis gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kruger’s Retreat and Rest
Nicolene, baie dankie vir jou mooi woorde oor Kruger's Retreat. Julle was 'n absolute plesier om te hê. Daarby het jy die plek só gelos; kon nie sien dat daar mense was nie. Julle enige tyd welkom om weer te kom kuier.

Matthew W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Only need 1 word: awesome. Frank the host was great, the amenities were great, the pool was great, the space was great, looking out into the bush was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kruger’s Retreat and Rest
Matthew, and you and your family were great, so gracious and appreciative. Thank you for your kind words and for being such lovely guests. You are the kind of folks we want to see come back again and again.

Rose-marie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Rus en vrede. Als wat jy nodig het. Lekker gebly, skoon en netjies. Love die plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Ons het heerlik gekuier. Ons blyplek was lieflik skoon en ons gasheer, Frank, uiters behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Frank Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Locust-laan 418, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcea7afceddb8a57a537bc955bab927b30fb88dc98e2dea7205b8c81459f1816e4254f659b29812ae5ce135244c7a12d493d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 418 Locust Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.38083 31.76105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang