Kruger’s Retreat and Rest
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Frank Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 35
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Melanie G - Jul 2024
Algehele gradering
Ruim huisie. Mooi dekor. Pragtige uitsig. Sal weer gaan.
Kruger’s Retreat and Rest se terugvoer
Melanie en haar gesinnetjie was 'n absolute plesier om hier te hê. Hulle is regte bosmense, vriendelik, opreg en dankbaar vir alles wat mens vir hulle doen.
Dankie Melanie, vir die kuiertjie en kom asb. weer.
Charlotte M - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens. Skoon, netjies en baie gemaklik.
Lees meerKruger’s Retreat and Rest se terugvoer
Hello Charlotte,
Baie dankie vir jou pragtige en goeie woorde. Ek voel presies dieselfde oor julle. Die soort van mense wat ons net wil hê moet weer en weer terugkom.
Baie dankie en baie groete.
Magda S - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Kruger’s Retreat and Rest se terugvoer
Hello Magda,
Baie dankie vir jou goeie woorde, dit was heeltemal onverwags.
Maar asseblief, kom weer, ons het meer van julle soort gaste nodig.
Baie groete.
Carl P - Jun 2023
Algehele gradering
Stunning!
Kruger’s Retreat and Rest se terugvoer
Hi Carl,
Thank you so much for your kind words, hence the positive review.
Please know that you are welcome back here any time.
Frank
Pieter E - Mei 2022
Algehele gradering
Mooi netjiese plek. Goeie kommunikasie met instruksies.
Kruger’s Retreat and Rest se terugvoer
Pieter en sy vroutjie was 'n absolute plesier om te hê. Hulle het goed kommunikeer, die plek mooi skoon agtergelaat en is baie welkom om weer terug te kom.
Elize H - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie ontspannend en goed vir die siel.
Kruger’s Retreat and Rest se terugvoer
Elize en haar familie was 'n absolute plesier. Het groot waardering en sy het die plek silwerskoon gelos. Julle is welkom om enige tyd terug te kom Elize.
Nicolene H - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker ervaring!
Kruger’s Retreat and Rest se terugvoer
Nicolene, baie dankie vir jou mooi woorde oor Kruger's Retreat. Julle was 'n absolute plesier om te hê. Daarby het jy die plek só gelos; kon nie sien dat daar mense was nie.
Julle enige tyd welkom om weer te kom kuier.
Matthew W - Jan 2022
Algehele gradering
Only need 1 word: awesome.
Kruger’s Retreat and Rest se terugvoer
Matthew, and you and your family were great, so gracious and appreciative. Thank you for your kind words and for being such lovely guests. You are the kind of folks we want to see come back again and again.
Rose-marie M - Jul 2022
Algehele gradering
Rus en vrede.
Celeste F - Des 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
Tamlyn D - Nov 2021
Algehele gradering
Absolutely relaxing.
Kruger’s Retreat and Rest se terugvoer
Tamlyn and her husband were a pleasure to have. They were easy to please and very knowledgeable. She communicated their needs and her feedbacks were practical and valuable. She also left the place spotless and clean. We would love to have them back again, I just hope they'll stay a little longer.
Karesna S - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was 'n naweek wat ek nie gou sal virgeet nie..
Kruger’s Retreat and Rest se terugvoer
Hello Karesna,
Baie bly julle het 'n onvergeetlike naweek gehad by Kruger's Rest.
Rest het die 'stoute stortjie' op sy stoepie, dis vir afkoel en al die gaste wat dit gebruik geniet dit terdeë.
Die eenheid langsaan, Kruger's Retreat, het die spatbadjie tot sy beskikking. Waarom nie sommer spoedig weer kom kuier nie, dan neem julle Retreat vir die naweek. Dis werkllik ieysbesonders om in die badjie te lê in die skaduwee van daardie lieflike maroela. Ons sal julle graag weer wil sien.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Locust-laan 418, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang