Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ezme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Krugersdorp Selfsorg Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Michael S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S

Baie lekker.

Ons het verskriklik lekker gebly. Dit was skoon en netjies en die eienaars is verskriklike aangename mense.

Elsa J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa J

Gemaklik en netjies.

Sal dit aanbeveel aan enigiemand wat blyplek soek vir 'n aand of meer!

Adri J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri J

Oornag.

Goed geleë. Baie skoon en besonder luuks. Was werklik aangename verblyf. Alles modern en skoon.

Anita H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita H

Good.

It was a quiet, peaceful getaway that my husband and I enjoyed.

Andre V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Baie ruim en lekker self-catering eenheid.

Eenheid is lekker ruim en netjies. Eienaar baie gasvry. Ideal geleë en baie veilig. Kan beslis aanbeveel vir toekomstige reisigers.

Lindie H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lindie H

TV was buitewerking en sou 'n lugversorger verkies het. Maar het baie vriendelike diens ontvang.

Kamers is baie netjies, sou lugversorgers aanbeveel. Het bietjie warm gekry.

Henriette V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V

Gasvry, netjies en veilig. Heerlik groot.

Mense is baie gasvry en behulpsaam. Veilige en netjiese plek. Baie groot en mooi.

Anton V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Dit was awesome en baie netjies.

Vriendelik ontvang. Awesome kamer met selfsorgeriewe van hoë kwaliteit. Alles was net great!

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Anton. Ons is baie bly dat jul lekker gebly het en ons hoop om jul gou weer te sien.

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis
Naomi S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi S

Baie netjies en veilig.

Lekker en warm geslaap, baie netjies en modern. Kanaal 144 sou vir ons 'n pluspunt wees aangesien ons nie na donker uitgaan nie. Klein tafeltjie en twee stoele in die leefarea sou lekker wees aangesien daar al die geriewe is om 'n lekker ontbyt te maak of sommer net te sit en jou koffie en beskuit te drink en eet. Mens kan sien dis twee baie hardwerkende jongmense se eiendom! Pragtige plek!

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Jan. Ons waardeer die komplimente en die voorstelle baie! Ons het intussen ook 'n "Smart TV" in die eenheid gesit met baie programme op Showmax om te kyk sowel as Youtube ens. Ons hoop om jul gou weer te sien!

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis
Karen A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen A

Vriendelike ontvangs. Baie netjies en skoon. Beveel dit beslis aan.

Baie netjies en skoon. Vriendelik en behulpsaam.

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Karen, ons hoop om julle gou weer te sien!.

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis
Helga R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga R

Rustig.

Waarde vir geld. Regtig mooi, groot en netjies. Eienaars baie vriendelik en laat jou tuis voel. Sal die plekkie enige tyd aanbeveel.

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Helga. Ons hoop U kom kuier gou weer vir ons.

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis
Jonathan L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan L

Safe, comfortable accommodation in a pleasant area with easy access to shops and services.

We enjoyed our stay in this comfortable flat and recommend it without reservation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Veilige, gemaklike verblyf in 'n aangename omgewing met maklike toegang tot winkels en dienste.

Ons het ons verblyf in hierdie gemaklike woonstel geniet en dit sonder voorbehoud aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Andre R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre R

Netjies en ruim.

Mooi skoon plek met luukse badkamer.

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, André!

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis
Mariska F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska F

"Home away from home" lekker privaat en veilig, netjies gerieflik ingerig als wat mens nodig het.

Krugersdorp Gastehuis, dankie vir jul hartlike gasvryheid, my verblyf was absoluut great! "Home away from home" lekker privaat en veilig, netjies gerieflik ingerig als wat mens nodig het, dankie.

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Dankie, Mariska. Dit was vir ons 'n plesier om U te hê as 'n gas en ons hoop om U gou weer te sien!

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis
Karin W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W

Ongelooflik lekker.

Ons gasvrou en haar man was baie aangenaam en het ons tuis laat voel. Die eenheid was n groot verrassing. Baie netjies en skoon. Ons eenheid is die volgende dag silwerskoon gemaak en skoon handdoeke uitgesit. Baie baie dankie. 5-ster-behandeling.

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Karin. Dit is sowaar 'n plesier om julle by ons te ontvang, julle is ons gunsteling gaste!

Hoop ons sien julle binnekort weer.

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis
Wessel J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel J

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Net 2 klein probleempies. 1. Die dubbelbedmatras was nie baie gerieflik om op te slaap nie. 2. Die stortvloer is baie glad.

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was vir ons 'n plesier om julle as ons gaste te ontvang.

Ons waardeer die voorstelle en het intussen n nuwe koningingrootte bed in die eenheid gesit, sowel as 'n nie-glip stortmat in die stort.

Hoop om julle binnekort weer te sien.

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis
Antonette F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette F

Pragtig en gerieflike verblyf!

Baie skoon en netjies. Toegerus met al die noodsaaklike apparate in die kombuis om self kos voor te sit. Ezme en Willie het my dadelik laat welkom en gemaklik voel, en ek het baie veilig gevoel ook. Het die privaatheid geniet van my eie ingang asook om my kar reg voor die eenheid se voordeur te kan parkeer. Sal beslis die gastehuis aanbeveel.

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Ons waardeer die mooi resensie, Antonette. Dit was vir ons 'n plesier om jou gasheer te wees.

Sien jou gou weer!

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis
Lezanne P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne P

Rustig.

Was baie beïndruk met die netheid en vinnige terugvoering van Ezme die eienaar van Krugersdorp Gastehuis sowel as die webtuiste. Dankie aan almal.

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Dankie, Lezanne! Ons hoop om U gou weer te sien!

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis
Suzette M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette M

Ruim en mooi, moderne verblyf baie sentraal geleë tot winkels, oorde en ander aktiwiteite.

Sien sterre.

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Suzette. Hoop om julle weer binnekort te sien.

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat 103, Krugersdorp Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXcdADs7WGNctoKFu45yQaxmUvowmOunDkkqbaCYu3iR8Ke461e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 20 5 1 5 103 Viljoen Street Krugersdorp North 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.088094687214 27.769190137925
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang