Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Michael S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Baie lekker. Ons het verskriklik lekker gebly. Dit was skoon en netjies en die eienaars is verskriklike aangename mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

Gemaklik en netjies. Sal dit aanbeveel aan enigiemand wat blyplek soek vir 'n aand of meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2020

Oornag. Goed geleë. Baie skoon en besonder luuks. Was werklik aangename verblyf. Alles modern en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2020

Good. It was a quiet, peaceful getaway that my husband and I enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2020

Baie ruim en lekker self-catering eenheid. Eenheid is lekker ruim en netjies. Eienaar baie gasvry. Ideal geleë en baie veilig. Kan beslis aanbeveel vir toekomstige reisigers.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lindie H
1 nag Besigheidsreis
3.6
Feb 2020

TV was buitewerking en sou 'n lugversorger verkies het. Maar het baie vriendelike diens ontvang. Kamers is baie netjies, sou lugversorgers aanbeveel. Het bietjie warm gekry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Henriette V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Gasvry, netjies en veilig. Heerlik groot. Mense is baie gasvry en behulpsaam. Veilige en netjiese plek. Baie groot en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Dit was awesome en baie netjies. Vriendelik ontvang. Awesome kamer met selfsorgeriewe van hoë kwaliteit. Alles was net great!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ezme
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis
Baie dankie vir die mooi resensie Anton. Ons is baie bly dat jul lekker gebly het en ons hoop om jul gou weer te sien.

Karen A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Vriendelike ontvangs. Baie netjies en skoon. Beveel dit beslis aan. Baie netjies en skoon. Vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ezme
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis
Baie dankie Karen, ons hoop om julle gou weer te sien!.

Naomi S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Baie netjies en veilig. Lekker en warm geslaap, baie netjies en modern. Kanaal 144 sou vir ons 'n pluspunt wees aangesien ons nie na donker uitgaan nie. Klein tafeltjie en twee stoele in die leefarea sou lekker wees aangesien daar al die geriewe is om 'n lekker ontbyt te maak of sommer net te sit en jou koffie en beskuit te drink en eet. Mens kan sien dis twee baie hardwerkende jongmense se eiendom! Pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ezme
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis
Baie dankie Jan. Ons waardeer die komplimente en die voorstelle baie! Ons het intussen ook 'n "Smart TV" in die eenheid gesit met baie programme op Showmax om te kyk sowel as Youtube ens. Ons hoop om jul gou weer te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ezme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat 103, Krugersdorp Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXcdADs7WGNctoKFu45yQaxmUvowmOunDkkqbaCYu3iR8Ke461e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 20 5 1 5 103 Viljoen Street Krugersdorp North 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.088094687214 27.769190137925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang