Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruisbessie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisbessiestraat 1, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kruisbessie is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang verbonde aan die eienaar se hoofhuis in Reebok, Klein-Brakrivier. Die eiendom is gerieflik geleë naby winkelsentrums en kerke, 8 km vanaf Hartenbos, 35 km vanaf George Lughawe, en 3 km vanaf Reebokstrand.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, 'n sitkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamerarea het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, broodrooster, ketel en yskassie. Die leefarea is ingerig met gemaklike rusbanke, 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 2 en 'n werkstasie. Die leefarea maak oop op 'n balkon met berguitsigte. Die eenheid sluit gratis WiFi, 'n TV en 'n waaier in.

Gaste kry onderdakparkeerplek. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tersea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kruisbessiestraat 1, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kruisbessie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisbessiestraat 1, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16be6cb9af90865184d90e360c22960690d1eae6c29e10ba181579ab3fa48cb19448f4e7107ee6724ce62c1573f4e13db5b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 1 Kruisbessie Street Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.071928253182 22.168831885201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang