Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruispad

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Summerveldt-weg 17, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kruispad is 'n lieflike semi-losstaande selfsorghuis in Longacres Country Estate, Langebaan. 'n Ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat 'n wegbreek wil hê van die stad se gewoel. Hierdie huis is een van twee eiendomme op 'n kleinhoewe omring deur kleinwild.

Hierdie eiendom kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamers is elkeen gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde solderslaapkamer 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, lugbraaier, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas insluit. Daar is ook 'n aparte opwaskamer. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en sluit 'n binnebraai in. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met stroomkanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n groot stoep met sitplek buite en draagbare braaigeriewe. Die eiendom is omhein en gaste word veilige parkeerplek op die perseel gebied. Die ligging van hierdie eiendom is 'n kort entjie se ry vanaf winkelsentrums, restaurante en die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Summerveldt-weg 17, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Summerveldt-weg 17, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81d6c74d938ee0fd5e0bfaeec3cdcc912a7945c50db3ba0f5b8358d9932a9498697054ed06d1ae3ec1b525f647f67b795495?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 17 Summerveldt Road Longacres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.033558874066 18.057551073485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang