Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kraalhuisie @ Kruisrivier Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, Kruis Rivier-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Kraalhuisie @ Kruisrivier Guest Farm bied lieflike selfsorgverblyf afgesonder op 'n plaas net buite Montagu. Dit is 'n goeie opsie vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat wil ontsnap uit die stad se gewoel.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Dit het 'n badkamer met 'n warmwaterstort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie kothuis het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié spasie het ook 'n sitarea en 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek waar gaste 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie kan geniet terwyl hulle braai.

Kruisrivier Gasteplaas bied 'n verskeidenheid doendinge soos visvang, bergfietsry, swem in die dam en voëlkyk. 'n Verskeidenheid diere kan gesien word soos skilpadspesies, springbokke, elande, Swartwildebeeste, Rooihartebeeste, steenbokke en meer as 180 voëlspesies.

Verskeie staproetes kan ook op die plaas gevind word, en gaste is welkom om hul vierwielmotorfietse saam te bring met vooraf reëlings. Troeteldiere is ook welkom met vooraf reëlings. Wildritte is beskikbaar teen 'n ekstra koste per uur.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Langs die N1, Kruis Rivier-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kraalhuisie @ Kruisrivier Guest Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, Kruis Rivier-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a4b052f67d9eefa0a4b90433be8e67db4f18de9d2d214857f06247e061864cb27df42b414b60ac4e38a11be2d8f5730231a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Off the N1 Farm Kruis Rivier 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.496333333333 20.336138888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang