Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Krymekaar Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Maria E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ongelooflik lekker! Hoe beskryf 'n mens Krymekaar Cottage? Dit het gevoel soos 'n huis. Alles was daar. Ons beste verblyf op ons weeklange "RoadTrip". Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Alles was een honderd persent. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Home away from home. We had a fabulous stay at Kykmekaar Cottage and only wish we could have stayed longer! Set on a beautiful farm with wildlife and stunning sunsets. The cottage has everything one could wish for, including a washing machine, hot tub, and braai facilities. I would highly recommend a minimum of 2 nights here to enjoy the peaceful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekker gebly. Ons het lekker gebly, sal vir seker weer daar stop vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia L
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Baie lekker gebly. Akkommodasie is baie gerieflik. Goed geleë en lekker alleenstaande. Baie mooi omgewing vir blomme kyk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Uitstekend. By verre die beste verblyf wat ons nog gehad het in Springbok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nico W
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Slegs oornag. Was baie beïndruk met die opset en netjiese mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Romey A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Heerlike blyplek. Pragtige omgewing, veral tydens die blommeseisoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Rustige kuier. Fantastiese verblyf. Netjies en alles wat jy nodig het. Die dekor is pragtig en stylvol en mens voel sommer tuis. Wanneer mens op die stoep sit en kuier, voel sit soos vakansie. Daar is selfs 'n afdak vir jou voertuig en ook 'n wasmasjien. Volle DStv is beskikbaar. Die beddens slaap ook baie lekker. As ons bietjie raad kan gee, die warm water is nie warm warm nie en die drukking is nie goed nie. Ons kan dit regtig aanbeveel, beste verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie gerieflike en lekker verblyf. Baie huislik en goed toegerus met al die nodige geriewe. Mooi uitsig oor die veld en gerielik naby aan Springbok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 215

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N7, Biesjesfontein 178, Krymekaar Plaas, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA818e2766c22af458146aa4432c2c4f1289655a0b8314aab776eabec9b77c025ed487d6fdf94c7066cb60a826407ce87e6d6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 72 5 1 5 Off the N7 178 Biesjesfontein, Krymekaar Farm 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.725180837877 17.866872132003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang