Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Krymekaar Cottage

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N7, Biesjesfontein 178, Krymekaar Plaas, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Krymekaar Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n skaapplaas 6 km buite Springbok.

Die moderne kothuis het slaapplek vir 4 gaste en word met krag sowel as sonkrag aangedryf. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n toilet.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, 'n diepvrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien in. Die sitkamer het WiFi, sekere DStv-kanale, 'n binnebraai en toegang tot die stoep met 'n braai, sitarea en 'n warmbad.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Maria E
Saam met vriende
5.0
Ongelooflik lekker! Hoe beskryf 'n mens Krymekaar Cottage? Dit het gevoel soos 'n huis. Alles was daar. Ons beste verblyf op ons weeklange "RoadTrip"....
Sien meer
Jun 2024
Marietjie V
Saam met vriende
5.0
Alles was een honderd persent. Ons het heerlik gebly.
Mei 2024
Belinda M
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. We had a fabulous stay at Kykmekaar Cottage and only wish we could have stayed longer! Set on a beautiful farm wit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Jean D
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker gebly. Ons het lekker gebly, sal vir seker weer daar stop vir oornag.
Jan 2024
Nico W
Saam met vriende
5.0
Slegs oornag. Was baie beïndruk met die opset en netjiese mooi plek.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 215

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Langs die N7, Biesjesfontein 178, Krymekaar Plaas, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Krymekaar Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N7, Biesjesfontein 178, Krymekaar Plaas, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA818e2766c22af458146aa4432c2c4f1289655a0b8314aab776eabec9b77c025ed487d6fdf94c7066cb60a826407ce87e6d6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 72 5 1 5 Off the N7 178 Biesjesfontein, Krymekaar Farm 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.725180837877 17.866872132003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang