Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KU DE TA B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 17 resensies vir KU DE TA B&B
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Tina G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina G

Alles was perfek.

Alles was 100%. Baie dankie.

Nandor J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandor J

Baie lekker plek. Mooi tuin, heerlike ontbyt.

Was baie lekker gewees om daar te bly. Skoon, netjies en heerlike ontbyt.

Mark R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark R

Most enjoyable accommodation.

Nice clean accommodation, friendly and helpful staff, and breakfast was well prepared. I will book at this accommodation again in the future when visiting the area.

Frans D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frans D

Vriendelike ontvangs en goeie diens daarna.

Mooi, tropiese tuin kort onderhoud om dit netjieser te vertoon.

Tim M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tim M

Nice accommodation. Hosting not great.

Pretty garden. Good room. We felt like we were an inconvenience to the host and did not find the hospitality welcoming or accommodating.

Caren M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren M

Voortreflik.

Baie gerieflike verblyf. Kamer goed toegerus. Heerlike ontbyt. Pragtige tuin, regtig baie besonders. Gashere baie vriendelik en het ons werklik tuis laat voel.

Tony K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tony K

Baie lekker.

Baie vriendelik en tegemoedkomend. Ons het baie lekker gebly. Baie skoon en gerieflik. Ons sal weer daar bly.

Jacques C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C

Pragtig, voel asof jy in 'n ander land is!

Sal aanbeveel vir almal wat wil lekker slaap!

Ed V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ed V

Baie goed.

Pragtig. Dit is in 'n rustige straat, baie restaurante en kunsplekkies en malls en pragtige plantasies maak Witrivier bo elke verwagting. Botanise tuin rondom Krokodilrivier en Lone Creek se waterval is asemrowend. Goeie staf en diens. Lekker plekkie in lekker dorpie. Baie dankie.

Stephan B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B

Baie vriendelik verwelkom, baie netjiese kamers en badkamers, heerlike ontbyt.

Heerlike gastehuis met baie vriendelike diens!

Ronwin B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronwin B

Lekker.

Ons het baie tuis gevoel en die verblyf daar geniet. Johan doen baie moeite om jou tuis te laat voel.

Lettie K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie K

Rustig en lekker.

Ons verblyf by KU DE TA was uit die boonste rakke. Johan was vriendelik en behulpsaam - die ontbyt was heerlik en vars - aandetes was net so lekker en die kamer was skoon. Sal beslis weer daar gaan slaap. Die tuin skep so 'n rustige atmosfeer dat jy heerlik kan rus en ontspan.

Francois G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois G

Goed.

Sien sterre.

Nthabi T - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nthabi T

The place is great.

We enjoyed our stay. The only thing that was a turn off was the leather bedding and also the inside shower that didn't have a shower door. Also, the drainage in the shower is not good, because the water doesn't flow and it gets stuck there, hence you can't enjoy those long showers. The food was great. Johan is a great cook. His omelettes are the BEST. The outside shower was the best thing ever. So refreshing...

Ferdi S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ferdi S

Foto's is glad nie 'n verteenwoordiging van wat jy kry nie.

Ek het die volgende ondervind: Geute buite het gate in waar deurgeroes. Borde buite kort verf veral waar oues vervang is. Plafonwaaier is vuil en aangepak. Kas waarin yskas geberg word se deur kan nie toemaak nie. Bedtafeltjie se knop is gebreek en kan nie oop nie. Kamer se mat is vuil en vol kolle. TV en remotes kom uit die ark en beeld is power. Kan glad nie in of uit eiendom as krag af is nie, geen kragopwekker nie. Aandetes word geadverteer indien vooraf gereël maar toe ek daarna uitvra word gesê dit kan nie gedoen word nie. Die person wat ingestaan het terwyl die eienaars met verlof was het ons regtig laat tuis voel en dis die enigste rede hoekom ons aangebly het. Ek sal nooit weer teruggaan nie, tensy die plek opgegradeer word en die pryse verlaag word. Ek het daarna by 'n ander plek gaan bly wat die helfte goedkoper was en baie beter waarde vir geld gebied het.

Wilna S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wilna S

'n Rustige atmosfeer met fantastiese tuin en atmosfeer!

'n Pragtige tuin met water wat kabbel ... met goeie diens!

Adriaan V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan V

Ontbyt was 'n fees, die buite stort 'n moet, maar kamers nie skoon genoeg nie.

Ontbyt was 'n fees, die buite stort 'n moet, maar kamers nie skoon genoeg nie.

Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jacaranda-weg 11, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkZTU3NWRkLTNhNjktNGU1My1iYTllLWZhYzQ5OWQ2NmQwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 11 Jacaranda Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.32905304103 31.005116559525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang