Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KU DE TA B&B

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Tina G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Alles was perfek. Alles was 100%. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nandor J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Baie lekker plek. Mooi tuin, heerlike ontbyt. Was baie lekker gewees om daar te bly. Skoon, netjies en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark R
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2023

Most enjoyable accommodation. Nice clean accommodation, friendly and helpful staff, and breakfast was well prepared. I will book at this accommodation again in the future when visiting the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frans D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2021

Vriendelike ontvangs en goeie diens daarna. Mooi, tropiese tuin kort onderhoud om dit netjieser te vertoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Tim M
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2019

Nice accommodation. Hosting not great. Pretty garden. Good room. We felt like we were an inconvenience to the host and did not find the hospitality welcoming or accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Caren M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2018

Voortreflik. Baie gerieflike verblyf. Kamer goed toegerus. Heerlike ontbyt. Pragtige tuin, regtig baie besonders. Gashere baie vriendelik en het ons werklik tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2018

Baie lekker. Baie vriendelik en tegemoedkomend. Ons het baie lekker gebly. Baie skoon en gerieflik. Ons sal weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Pragtig, voel asof jy in 'n ander land is! Sal aanbeveel vir almal wat wil lekker slaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ed V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2017

Baie goed. Pragtig. Dit is in 'n rustige straat, baie restaurante en kunsplekkies en malls en pragtige plantasies maak Witrivier bo elke verwagting. Botanise tuin rondom Krokodilrivier en Lone Creek se waterval is asemrowend. Goeie staf en diens. Lekker plekkie in lekker dorpie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan B
Kort verblyf
5.0
Sep 2017

Baie vriendelik verwelkom, baie netjiese kamers en badkamers, heerlike ontbyt. Heerlike gastehuis met baie vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jacaranda-weg 11, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkZTU3NWRkLTNhNjktNGU1My1iYTllLWZhYzQ5OWQ2NmQwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 11 Jacaranda Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.32905304103 31.005116559525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang