Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kuan Yin

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haleric-weg 28, Avoka, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kuan Yin bied oornagverblyf in 'n rustige omgewing in die hartjie van Avoca in Durban. Dit is 'n wonderlike opsie vir enkelreisigers, paartjies en 'n klein gesin en spog met 'n swembad op die perseel.

Verblyf word in 3 gastekamers met slaapplek vir 2 gaste elk gebied. Kamer 2 kan ook 'n kind akkommodeer. Die gaste in Kamer 1 en 3 gebruik 'n gemeenskaplike badkamer wat 'n bad en 'n stort het en Kamer 2 het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en gratis WiFi is beskikbaar.

Alle gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike, volledig toegeruste kombuis en 'n knus gastesitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.

Buite is daar 'n ruim houtdek met 2 sitareas en 'n eetarea. Die dek lei na 'n tropiese tuin met 'n swembad. Beide gas- en houtskoolbraaigeriewe en 'n vuurput is beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Haleric-weg 28, Avoka, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haleric-weg 28, Avoka, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5150cdf6d9520aa3a9c8951d991c3c036c62346cb87dbb24b82331c30e8c55504856d96fab106d3d03ad8366fd491c990431?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 28 Haleric Road Durban North 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -29.770606766759 31.035183641105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang