Kudo Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 230 Uitbreiding 2, Sea Side, Cofimvaba, 8042, Oos-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kubo Bed and Breakfast is 'n boetiek B&B wat skoon, aangename verblyf in Cofimvaba in die Oos-Kaap, 79 km oos van Queenstown op pad na Butterworth bied. Kubo Bed and Breakfast is die ideale keuse vir gaste wat die area vir sake besoek, moet deurry na 'n dorp in die omtrek, of gaste wat vir 'n familiebyeenkoms Oos-Kaap toe kom.
Verblyf is beskikbaar in deluxe koninggrootte-kamers of twee-enkelbedkamers wat elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale het. Die kamers het ook elkeen sy eie ingang en daar is tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt word in die eetarea bedien. Ander maaltye is op versoek beskikbaar.
Parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Kubo Bed and Breakfast het ook die nodige geriewe om water te voorsien en die ligte aan die brand te hou indien daar 'n krag- of wateronderbreking is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Erf 230 Uitbreiding 2, Sea Side, Cofimvaba, 8042, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 230 Uitbreiding 2, Sea Side, Cofimvaba, 8042, Oos-Kaap