Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kubu Khaya

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 10 Dec 2024 tot 08 Jan 2025 en 20 Mar 2025 to 18 Apr 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 10 Dec 2024 tot 08 Jan 2025 en 20 Mar 2025 to 18 Apr 2025.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Breekskade weens gaste se nalatigheid wat die breekskadedeposito-bedrag oorskry is vir die gas se rekening.
Breekskadedeposito's sal 5-7 dae na uitklok terugbetaal word. Dit is die gas se verantwoordelikheid om hulle bankbesonderhede te voorsien vir die terugbetaling.
Partytjies en harde geraas na 22:00 word nie toegelaat nie. In die dag word musiek slegs vir jou eie ore toegelaat.
Daar is 'n wildritvoertuig vir selfry beskikbaar op versoek en beloop 'n ekstra koste per dag.
Rommel moet in die lodge gehou word of in dromme gegooi word en rommel sal verwyder word wanneer skoonmaakdienste bespreek word.
Moet asb. nie die meubels rondskuif, buiten die voustoele by die swembad nie. Dit beskadig die dek.
Maak asb. seker alle eetgerei en breekware is in die lodge voor jy saans gaan slaap of voor jy vertrek.
Hou deure en vensters toe as jy nie in die huis is nie.
Deure en vensters moet gesluit word wanneer jy vertrek.
Die lodge se sleutels mag nie van die perseel verwyder word nie en moet in die sleutelkluis gelos word, selfs al gaan jy net op 'n wildrit.
Vuur word slegs in die boma en braai toegelaat.
Hout vir die boma en braai kan vooraf bestel word vir aflewering by die lodge teen 'n ekstra koste per sak.
Gaste mag nie hout in die veld optel nie.
Bierbottels, doppies, sigaretstompies wat in die veld gestrooi word sal 'n boete van R500 vir die skoonmaak daarvan beloop.
Enige skade wat 'n gevolg is van gaste se nalating om hierdie reëls te volg, sal 'n boete tot gevolg hê.
Sekere paaie in die reservaat is nie geteer nie en dit word aanbeveel dat gaste met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte ry.
Let dat jy die volledige bepalings en voorwaardes van die instansie sal moet aanvaar wanneer jy bespreek.
Indien gaste nie by die reëls hou nie sal 'n R7000 boete gehef kan word en/of gaste sal gevra word om die reservaat te verlaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lansg die R516, Cyferfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cbb239f41d433355bc4e27bbcdb7c7b025cd20e2c0f7248737c45bdfe7679a27e0706f46872297aeaeedfbc4fb1e207eeea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 10) 17 5 1 4 Off the R516 Cyferfontein 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.771660194307 28.023081220788

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang