Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kubu Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Jeske Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Kubu Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Michael J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J

Die gasvryheid van die chef tot die assistente was awesome.

Ons het baie lekker gebly en baie lekker geëet. Pragtige plek en lekker gekuier.

Ronelle K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle K

Die mooiste huis met die beste kos in die bos, 'n klipgooi van Gauteng!

Ons het die lekkerste naweek by Kubu gehad! Die huis is pragtig, toegerus met die beste van alles en 'n "view". Sarina maak seker alles is blinkskoon, sy is vriendelik en dit was lekker om nooit oor enige iets te bekommer nie, Sarina doen alles, van beddens tot skottelgoed! En die kos, wow! Hennie is 'n uitvoerende sjef, hy het die heerlikste, die mooiste, die beste kos voorgesit. "Fine dining" in die bos onder die sterre - en die porsies is Suid-Afrikaanse grootte! Hennie was definitief "the Star of Kubu" vir ons gewees. Ons het gevoel soos "royalty", bederf met die beste van alles. Hennie is beide professioneel en gasvry - 'n seldsame vonds! Baie dankie vir die beste naweek!

Kubu Lodge se terugvoer

Baie dankie Ronelle, vir die mooi resensie. Ons is dankbaar julle het dit geniet en hoop om julle gou weer by ons te verwelkom!

Kubu Lodge
Wynand T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand T

Ongelooflik.

Ons het ongelooflik lekker gebly by Kubu Lodge en sal vir seker weer daar inboek! Hennie en Sabrina het ons bederf met die beste diens. Met aankoms was ons verwelkom met heerlike snacks en welcome drinks. Die kos was uit die boonste rakke en ons het onsself trommeldik geëet. Die lodge is mooi netjies en skoon en mens voel net tuis. Ons was behandel soos royalty deur Hennie wat ons heeltyd bedien het met eet-en drinkgoed en hy het heeltyd seker gemaak ons is gemaklik en happy. Die uitsig oor die bosveld en rivier met die bokkies of seekoeie wat daar verby loop is asemrowend. In die aand is die sterrehemel verruklik mooi en helder. Ons was die dag na aankoms bederf met 'n wildrit en 'n cooler bag vol lekker eetgoed en drinkgoed wat Hennie vir ons gepak het, ons het klomp diere gesien soos kameelperde, vlakvarke, njalas, waterbokke, kudus, springbokke, renoster ensomeer. Baie dankie vir die fantastiese verblyf en dat julle die ekstra myl gestap het om ons te akkommodeer.

Kubu Lodge se terugvoer

Hallo Wynand,

Vreeslik dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is dankbaar julle het die naweek geniet en hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Kubu Lodge
Gert P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert P

What a special place!

Really relaxing stay on the river. Catering was fabulous.

Jessica M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica M

You will never want to leave.

What a truly magnificent spoil! I took my team of ladies to Khubu Lodge and we were greeted with bubbles and snacks. The drive to the lodge was filled with elephants, giraffe, buck, warthogs and more. Stepping out onto the deck we were treated to a view of Khubu (the resident hippo) and his family playing in the water. The views are spectacular and the sense of rest and rejuvenation is out of this world. We opted for the full experience with our executive chef, the awesome Hennie. We gorged on duck, lamb shanks (to die for) and the most amazing Malva pudding - I would go back just for that dish! James the owner assisted with also arranging a game drive in the afternoon, Hennie packed us a snack pack with drinks and we were given blankets for the cooler evening. The game ranger had incredible knowledge and our ladies and the other guests on the drive thoroughly enjoyed the experience. We arrived back to the lodge for more treats and spoils with a Snoek starter, that tasted like more! The fillet was out of this world and the Dullstroom Trout - stuffed with couscous - was delish. This is all paired with the most amazing wines. To finish off the evening we were treated to a mouthwatering salted caramel cheesecake. We ended the evening sipping on more vino while we again got a sighting of Khubu and his family. The next morning we were treated to a fully cooked breakfast, as well as continental breakfast and freshly baked muffins along with great cups of coffee. Our biggest regret was only booking 1 night as we didn't want to leave! I highly recommend this amazing destination for a work getaway, couples spoil and with friends and family. Thank you James and Hennie for truly spoiling us. We will be back very very soon.

Rica S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rica S

Hennie het ons baie bederf. Die kos was uitstaande.

Die verblyf was keurig met aandag aan detail.

Kubu Lodge se terugvoer

Baie dankie Rica, vir julle terugvoer. Ons waardeer dit opreg en is dankbaar julle het die naweek by Kubu geniet! Ons hoop om julle gou weer te verwelkom hier by ons.
Vriendelike groete.

Kubu Lodge
Vanaf
Vanaf R14 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R14 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Lodge 29, Cyferfontein, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe30c12e82bf64c1435e99bb08d014621c0ebad930f8db315f4d5279aecc96907110f15e4b5c655d985e67b282b9953f3c5cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R14 400 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve Lodge 29 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.771472 28.024806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang