Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudu Bush Camp

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Claus & Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 65 resensies vir Kudu Bush Camp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Selma V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma V

Rustige, skoon juweel.

Gasvrye ontvangs, lieflike terrein met netjiese ablusiegeriewe. Ons het baie diere en voëls gesien van ons tent af. Nie baie koelte in die winter nie, maar dit was glad nie 'n groot probleem nie.

Akhona N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Akhona N

Loved our time at Kudu Bush Camp. Going back.

Not my first time at Kudu. Love being hosted by Claus and Rita. Best ablutions I have ever seen (even better than the Forever Resort).

Theresa T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa T

Ons het die lekkerste tyd daar gehad. Die badkamers is skoon en alles vanaf die.

Ons het die lekkerste tyd daar gehad. Die badkamers is skoon en alles vanaf die krag tot die badkamers is naby die baie netjiese staanplekke. Die eienaars was fantasties en sal baie graag weer terug gaan.

Martie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B

Perfek!

Dit was nie ons eerste keer by Kudu Bush Camp nie. Hulle sal ons vir seker weer sien. Badkamers is van die beste!

Louize S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louize S

Amazing.

It was absolutely fantastic. Our hosts were so friendly and accommodating. We are going back very soon!

Stephanie D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D

Rustig, skoon & lekker!

Ons het baie lekker gekamp. Dit was so 'n lekker rustige naweek. Die privaatbadkamers maak 'n groot verskil - dis baie lekker om sommer jou tas daar in die badkamer te los, jy kry 'n sleutel en kan jou badkamer ook sluit. Die kragpunt is nogal 'n entjie van die staanplek af, so maak seker om 'n lekker lang extension in te pak! Die staanplekke 6, 7 en 8 sien die meeste wild, want hulle kyk vir die watergat en soutlek. Staanplek 6 het definitief die meeste koelte tussen die 3. Die bosvarke, koedoes en wildebeeste het ons gereeld kom besoek.

Deborah E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah E

Highly recommended.

We had a wonderful time camping at this spot. Beautiful, clean and brand new ablution block for each campsite with toilet, shower and basin, and an outside double sink for washing dishes. There is an electricity point for camping trailers and a braai. There's a big swimming pool, trampoline, and jungle gym for the kids. It's a great location, almost in the middle of Dinokeng reserve. We saw a herd of wildebeest and 2 bush pigs right at the fence. It's nice and dark at night and feels like you're in the bush, which is not always the case in Dinokeng. I would definitely recommend and will go again. Ice is available at the campsite. The only thing to note is that not all campsites have much shade. We did have quite a shady one, but take a gazebo or something in case.

Babalwa M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babalwa M

Excellent.

We enjoyed our stay at Kudu Bush Camp. The place is very safe, ablution facilities are very clean. Kids had fun at the jungle gym and big lovely poolside. We had a great stay. Hosts were very helpful where required, and they welcomed us with open arms. I will definitely revisit the place. I recommend this place; it's calm and very quiet for a relaxed stay. Keep it up!

Jennilee L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennilee L

Happy and full hearts.

It was lovely. Claus was an absolute champ.

Itumeleng S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itumeleng S

Clean, great service and beautiful place indeed!

Super clean place, super-clean ablutions, great service, super-friendly owners - made sure we had the greatest comfortable stay. This is one of the few bush camping places I can truly call home away from home and definitely my new 2nd home. The place is so tranquil that mid-week stays for those working from home and just wishing for a quick getaway can just go there and enjoy working from the bush - their backup power system must be out of this world as we never had load shedding and we had network. I guess the owners' friendliness has not just affected us only but the wildlife there as the wildebeest and zebras feel safe and welcome around this campsite. It was nice to wake up to these species every single morning and see them before we went to bed. If you want to see wildlife without the need to waste your diesel on self-drives - as they come to your campsite - then waste no time and book your stay at Kudu Bush Camp.

Amelia Elizabeth V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia Elizabeth V

Nét te kort! Ons kom weer kuier.

Die kamp is baie goed uiteengesit. Ons het 'n lekker staanplek gehad en die privaat ablusies is 'n plus! Dit was skoon en netjies.

Suzette B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette B

Heerlik en rustig met baie netjiese ablusie.

Diens was baie goed. Lieflike ablusie.

Alwyn H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn H

Lekker kuier diere in aand saam met die braai. Bosvarke was 'n treat.

Rustige atmosfeer met baie wild om te kamp.

Grant R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant R

Very clean ablutions, lovely pool.

Great stay, lovely ablutions, clean pool. Wonderful hosts.

Fiona N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona N

Everything you could possibly want!

Large stand and the best was the private clean modern ablution, really awesome! Pool was beautiful and sparkling. Highly recommend!

Marianne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne V

Baie lekker gekamp!

Baie lekker gekamp. Privaatblussings skoon en netjies. Mense was behulpsaam en vriendelik. Sal weer daar kamp.

Quintin V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin V

Baie lekker gebly. Gasvryheid uit boonste rakke.

Baie lekker gebly. Ligging is goed en gasvryheid was besonders.

Kobus V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Rustig en stil.

Dit was ongelooflik lekker.

Stephan C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan C

Wow! Daar is nie woorde om Kudu Bush Camp te beskryf nie.

Rus vir 'n mens se siel, beslis baie lekker gekuier! Kudu Bush Camp sal ons weer sien! Die kliëntediens van begin tot einde was uitstekend gewees. Geriewe was mooi skoon. Baie dankie vir 'n juweel van 'n plek.

Craig A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig A

Perfect camping retreat.

Fantastic weekend away, lovely position, extremely friendly service from the owners, private toilet and shower facilities of the highest standard, beautifully clean and well appointed. Truly had a great stay, thank you for the hospitality, will definitely return.

Riegert V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riegert V

Stil en ontspannend.

Ek het heerlik by Kudu Bush Camp gebly. Die kamp is netjies. Die privaat ablusiegeriewe vir elke staanplek werk fantasties. Algehele stilte maak dit die moeite werd.

Hendrik D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik D

Aangename wegbreek.

Lekker kampplek, swembad, vriendelike mense. Tiptop.

Landie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landie S

Perfekte jaarlikse wegbreek kamp. ️.

Amazing kamp terrein. Private badkamer, shower en skottelgoed opwas area. Diere loop vrylik om die kamp, ons het meer gesien as op self drive. Lekker rustig en vriendelike diens. Oom is tops.

Marinda E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda E

Netjiese skoon kampterrein. Behulpsame vriendelike personeel.

Baie lekker gebly. Goeie ligging vanaf die hoofpad.

Annemarie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie H

Lekker kamp plek vir kinders.

Dis ons 2de keer by Kudu Bush Camp en ons sal weer gaan. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Lauren G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren G

Perfect bush camping getaway.

Claus is a wonderful host and offers a tranquil bush getaway. The camp is the perfect size for young families. Kids can enjoy the pool, trampoline, and jungle gym or just enjoy nature, remembering of course that they are in the wild. We will most certainly visit again.

Suzaane D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaane D

Heerlike ervaring as kampers met klein kindertjies. Netjies, rustig en veilig.

Wat 'n pragtige, netjiese, lekker plek. Die badkamers is baie mooi netjies en skoon. Sal hulle beslis aanbeveel.

Den T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Den T

Amazing!

Friendly, kind, helpful, and very hospitable host! Campsite locations at Kudu Bush Camp are amazing, close to the fence with a waterhole and game very close. Private ablutions are clean and neat. We had a special time!

Ewald S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald S

Rustigheid.

Ons is baie vriendelik verwelkom en die gasheer gaan uit sy pad om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Privaat badkamers is 'n bonus, en dit is ook baie mooi skoon. Die feit dat daar net 8 staanplekke is, maak dit baie stil en rustig. Ons sal hulle definitief weer sien.

Maria F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria F

Baie lekker gekamp!

Baie lekker gebly. Die privaat ablusie is skoon en gerieflik. Die eienaars is baie gasvry en behulpsaam. Die swembad is 'n groot plus. Ons het dit baie geniet, dankie!

Rene S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Rustige netjiese kampplek.

Wonderlike gashere. Sou net nog koeltebome waardeer of 'n afdak by die swembad vir daardie erge warm somerdae. Badkamers en opwas is baie goed ingerig en netjies. Sal hulle aanbeveel.

Ruan S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan S

Baie lekker gekamp, badkamer is skoon en netjies.

Rustig, sal definitief terugkeer na Kudu Bush Camp! Skoon, netjies, rustig. Goed toegerus met kragpunte en water. Lekker braaigeriewe, en lekker wild gekyk vanuit ons tent. Badkamers is silwerskoon en lekker warm stort! Sal beslis terugkeer en sal aanbeveel dat ander ook 'n draai maak by Kudu Bush Camp! Amazing plek!

Jeanetta R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanetta R

Klein juweel in die bosveld.

Pragtige, rustige plekkie met vriendelike en behulpsame eienaars. 'n Groot pluspunt is dat elke staanplek sy eie badkamer het. Staanplekke is lekker groot ook. Onvergeetlike naweek met die natuur en diere op jou voorstoep.

Ruan K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan K

Anniversary in die bos.

Die afgelope naweek was ons tweede besoek by Kudu Bush Camp. Dit was net so goeie ervaring soos die eerste keer en ons kom verseker weer kuier!

Lynette L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette L

Wonder ablutions and very clean.

Very clean and wonderful owners who were fantastic in every way.

Ruan K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan K

Fantastiese wegbreek!

Van begin tot einde was die langnaweek by Kudu Bush Camp 'n fantastiese ervaring. Claus en Rita is merkwaardige gashere en doen alles in hulle vermoë om jou gerief te verseker. Ek wil spesifiek vir Claus bedank vir sy hulp toe ons op pad uit 'n band verloor het! Ons kom verseker weer kuier.

Heila J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila J

Baie lekker.

Ons het baie lekker gekamp, plek is baie netjies, mense is baie vriendelik.

Herman R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman R

Baie aangename mense en baie netjies.

Alles was baie lekker, geen klagtes nie.

Desre K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desre K

Perfek!

Die kamp is baie mooi en netjies. Ons ontvangs was vriendelik en ons het baie welkom gevoel. Alles was na wense, een van die lekkerste kampe wat ons nog gehad het. Dankie aan Claus, Rita en Jolene, julle het 'n diamant in die bosveld.

Frans T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans T

Baie gesellig en intieme kamp. Nie te veel staanplekke nie. Elkeen met 'n mooi uitsig op veld. Goeie en persoonlike ablusiegeriewe.

Aangename blyplek. Aanwysings kan verbeter.

Willem De Wit C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem De Wit C

Puik.

Dit was rerig 'n baie netjiese oord gewees. Badkamer geriewe is netjies en luuks. Terrein is skoon en netjies gehou. Claus en personeel is baie behulpsaam en bereidwillig. Sal beslis aanbeveel vir familie en vriende om 'n rustige vakansie in die hart van die bos te kan geniet. Ons het gekamp en dit het gevoel of ons tussen die diere slaap om rede die wildebeeste minder as 10 meter van ons af klokslag met sons afgaan ref langs die heining kom slaap.

Mariasophia L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariasophia L

Heerlike kuier naby aan die wild.

Ons het heerlik by Kudu Bush Camp gekuier. Die hoogte punt was beslis die wild wat so naby die draad kom wei en water drink.

Carol B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol B

Ongelooflik rustig, in die middel van die bos met die wild om ons.

Kameelperde, blouwildebeeste, jakkals in die pad, zebras en die leeus gehoor brul. Wat 'n ongelooflike naweek.

Akhona N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Akhona N

Fantastic.

The host was really great. There is a waterhole close to the place so you get to sit with wild animals during your stay. The place has the best-looking and cleanest ablutions I have ever seen and I have seen a lot of them.

Liezl L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl L

Uitstekende vakansieplek.

Het jou eie badkamer - waar mens dit nooit kry nie (veral as mens kamp). Vriendelike verwelkoming. Enigste kritiek wat ek wel kan gee is dat hul kyk om die swembad veiliger maak en 'n hek om dit sit. Sien baie mense gaan met klein kindertjies soontoe en mens moet heeltyd hul dophou by die swembad, want die klimraam vir kinders is by die swembad en kinders kan mos nie 'n swembad uitlos nie. Verder kan ek regtig niks sleg sê van die plek nie en sal beslis weer soontoe gaan.

Marius K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K

Heerlik gerus in die bos-atmosfeer.

Diere kom drink by die watergat. Stil. Min mense, min lawaai. Lekker swembad.

Marianne B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne B

A lovely space in the bush, not too far from home. We take our young granddaughters and they love it.

Will certainly go back again!

Chris P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris P

Lekker, gerieflik en netjies.

Lekker wegbreek, stil en daar is baie diere om jou by die watergat. Kies staanplek nr. 6.

Carina B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B

Heerlike wegbreek.

Ons het dit so geniet, veral dat die kampterrien bietjie kleiner is en daar dus nie oorweldig baie mense is wat dit beknop maak nie. Die swembad is perfek geleë vir die kinders. Dit was baie gerieflik om ys en hout op die perseel te hê.

Doanda M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doanda M

Ek sal beslis weer daar bespreek.

Kudu Bush Camp is ideaal om te gaan kamp aangesien ons van klein kamp oorde hou en hierdie een het 'n besondere intieme gevoel. Dit is ook naby aan ons huis en Claus en Rita is die uiters vriendelike gasheer en gasvrou en altyd bereid om te help waar hulle kan. Die ablusie wat vir elke staanplek uitgemerk is, is netjies en skoon en naby aan die staanplek en baie gerieflik. Die groot swembad is skoon en heerlik om in af te koel laat middag. Die kamp is mooi versorg. Ons het baie lekker gekuier. Dankie julle!

Annemarie H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie H

Veilig, skoon en baie spasie.

Ons het vir 5 dae in Desember gekamp en wens ons het vir langer bespreek. Claus, Rita en Jolene het ons baie welkom laat voel. Hulle was beskikbaar as ons enige hulp nodig gehad het. Die kampterrein en badkamers is skoon, netjies en baie gerieflik. Groot plus vir ons was dat daar genoeg spasie was op die staanplekke. Ons sal vir seker weer hier bespreek as ons in Dinokeng kamp.

Tania H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania H

Lieflike kampeerplek.

Ons het baie lekker gekamp by Kudu Bush Camp. Claus en Rita het omgesien na al ons behoeftes. Die badkamers is gerieflik en skoon. Sal vir seker weer daar gaan kamp.

Hans D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans D

Lekker klein, goed geleë en skoon.

Netjies onderhou en naby alles. Kort net nog koeltebome.

Jakes L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes L

Baie lekker en vriendelike diens.

Baie lekker gekuier en die atmosfeer was lekker.

Stephen K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen K

Absolutely amazing. My second time at this bush camp.

The host, Claus, is very helpful and an absolute gentleman. Always making sure that guests are fine. The camp is at a great location, with easy access to the shop for supplies like wood. It's also well located to explore the reserve for self drives.

Liezel J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel J

Privaat, netjiese ablusie, ruim staanplekke, gasvrye eienaar.

Ons het heerlik gekuier. Kudu Bush het 8 staanplekke met elkeen eie ablusie, so dis ideaal vir familie groepe of verjaardaggroepe om saam te kamp en op hul eie te wees sonder ander mense. Die geriewe is baie netjies en skoon. Ons sal definitief weer soontoe gaan.

Marianne B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne B

We thoroughly enjoyed our stay. The owners were friendly and invited suggestions.

We took our 3 young granddaughters and they loved it. They were safe and loved being in the bush on drives to spot animals as well as playing on site. Well worth a visit. We will go back and have recommended Kudu Bush camp to other family members who camp.

Philip W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip W

Private ablution blocks is a positive.

Hosts are super friendly and always checking on you. Nice and peaceful camping site. Highly recommended.

Eugene F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene F

Skoon, rustig, waarde vir geld.

Die kampplekke is groot, en die badkamers en wasba area is netjies en skoon en lyk baie luuks. Die swembad is skoon en water is perfek vir die warm weer. Die einenaar is vriendelik en baie hulpvol. Sal gerus weer gaan.

Claudia L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia L

It was a lovely stay, the owners were friendly and helpful.

Overall we enjoyed our stay and will definitely return.

Denise L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise L

Herlaai in die natuur!

Die privaat badkamer en opwasarea maak hierdie kampterrein heerlik. Baie skoon en netjies en vriendelike eienaar!

Liesl N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl N

Lekker gekuier.

Ongelukkig was ons daar ten tye van 'n hitte golf. Andersins lekker gekuier.

Edwin S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edwin S

Netjies, rustig en waarde vir geld.

Netjiese privaat ablusies, rustig omgewing met wilde diere rondom. Goed geprys en naby Pretoria. Park se self-drive fee en conservation fee maak dit wel duurder. Skaduwee is maar min.

Endira S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Endira S

Very fun.

Excellent service. Friendly.

Bennie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie B

Gee unieke ervaring van bosveld terwyl jy kamp met baie goed toegeruste private badkamers en opwasgeriewe.

Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam en ons sal maklik weer daar gaan kamp.

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plot 53 Hartebeesfontein, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8166a04b28a225ae8f127a57b323fbf4605a6122648a60edb242cb1d36e8819219aee1a6a6dd842917500159cfae233a4c7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 5) 65 5 1 5 Plot 53 Hartebeesfontein Dinokeng Game Reserve 407 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.388392671684 28.391077816486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang