Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudu Bush Camp

Kampeer/karavaan

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Christina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige kamp met baie diere naby die kamo en op die self-drive roetes. Dit was 'n besondere ervaring in Dinokeng met ons lang naweek by Kudu Bush Camp. Ons het baie welkom laat voel. Ons was direk op die self-drive roetes, elke oggend en elke middag het ons baie diere gesien by die kamp. Was wonderlik om ook 'n jakkals langs die grensdraad te sien rondloop. Bokke het reg langs ons kamp geslaap ons laaste aand. Die kamparea en privaat ablusie is baie netjies en goed uiteengesit. Ons gaan beslis weer by julle kom kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustige, skoon juweel. Gasvrye ontvangs, lieflike terrein met netjiese ablusiegeriewe. Ons het baie diere en voëls gesien van ons tent af. Nie baie koelte in die winter nie, maar dit was glad nie 'n groot probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Akhona N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Loved our time at Kudu Bush Camp. Going back. Not my first time at Kudu. Love being hosted by Claus and Rita. Best ablutions I have ever seen (even better than the Forever Resort).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa T
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Ons het die lekkerste tyd daar gehad. Die badkamers is skoon en alles vanaf die. Ons het die lekkerste tyd daar gehad. Die badkamers is skoon en alles vanaf die krag tot die badkamers is naby die baie netjiese staanplekke. Die eienaars was fantasties en sal baie graag weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfek! Dit was nie ons eerste keer by Kudu Bush Camp nie. Hulle sal ons vir seker weer sien. Badkamers is van die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louize S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Amazing. It was absolutely fantastic. Our hosts were so friendly and accommodating. We are going back very soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Rustig, skoon & lekker! Ons het baie lekker gekamp. Dit was so 'n lekker rustige naweek. Die privaatbadkamers maak 'n groot verskil - dis baie lekker om sommer jou tas daar in die badkamer te los, jy kry 'n sleutel en kan jou badkamer ook sluit. Die kragpunt is nogal 'n entjie van die staanplek af, so maak seker om 'n lekker lang extension in te pak! Die staanplekke 6, 7 en 8 sien die meeste wild, want hulle kyk vir die watergat en soutlek. Staanplek 6 het definitief die meeste koelte tussen die 3. Die bosvarke, koedoes en wildebeeste het ons gereeld kom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deborah E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Highly recommended. We had a wonderful time camping at this spot. Beautiful, clean and brand new ablution block for each campsite with toilet, shower and basin, and an outside double sink for washing dishes. There is an electricity point for camping trailers and a braai. There's a big swimming pool, trampoline, and jungle gym for the kids. It's a great location, almost in the middle of Dinokeng reserve. We saw a herd of wildebeest and 2 bush pigs right at the fence. It's nice and dark at night and feels like you're in the bush, which is not always the case in Dinokeng. I would definitely recommend and will go again. Ice is available at the campsite. The only thing to note is that not all campsites have much shade. We did have quite a shady one, but take a gazebo or something in case.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Babalwa M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Excellent. We enjoyed our stay at Kudu Bush Camp. The place is very safe, ablution facilities are very clean. Kids had fun at the jungle gym and big lovely poolside. We had a great stay. Hosts were very helpful where required, and they welcomed us with open arms. I will definitely revisit the place. I recommend this place; it's calm and very quiet for a relaxed stay. Keep it up!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennilee L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Happy and full hearts. It was lovely. Claus was an absolute champ.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Claus & Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plot 53 Hartebeesfontein, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8166a04b28a225ae8f127a57b323fbf4605a6122648a60edb242cb1d36e8819219aee1a6a6dd842917500159cfae233a4c7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 5) 66 5 1 5 Plot 53 Hartebeesfontein Dinokeng Game Reserve 407 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.388392671684 28.391077816486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang