Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudu Bush Camp

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plot 53 Hartebeesfontein, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 407, Gauteng
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Kudu Bush Camp is 'n kampeerterrein in die Dinokeng Reservaat.

Gaste het 'n keuse van 8 kampplekke; elke kampplek het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is nog 'n wasbak buite vir skottelgoedwas. Elke kampplek het 'n kragpunt.

Daar is 'n groot, gemeenskaplike swembad en 'n speelarea vir kinders.

Kudu Bush Camp is ideaal vir familie-reünies of groot groepe vriende wat van die besige stadslewe wil ontsnap.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Selma V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige, skoon juweel. Gasvrye ontvangs, lieflike terrein met netjiese ablusiegeriewe. Ons het baie diere en voëls gesien van ons tent af. Nie baie ko...
Sien meer
Aug 2024
Akhona N
Saam met lewensmaat
5.0
Loved our time at Kudu Bush Camp. Going back. Not my first time at Kudu. Love being hosted by Claus and Rita. Best ablutions I have eve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Theresa T
5.0
Ons het die lekkerste tyd daar gehad. Die badkamers is skoon en alles vanaf die. Ons het die lekkerste tyd daar gehad. Die badkamers is skoon en alles...
Sien meer
Jul 2024
Martie B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek! Dit was nie ons eerste keer by Kudu Bush Camp nie. Hulle sal ons vir seker weer sien. Badkamers is van die beste!
Mei 2024
Louize S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was absolutely fantastic. Our hosts were so friendly and accommodating. We are going back very soon!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Claus & Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Plot 53 Hartebeesfontein, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 407, Gauteng
  • Gaste dink Kudu Bush Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plot 53 Hartebeesfontein, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8166a04b28a225ae8f127a57b323fbf4605a6122648a60edb242cb1d36e8819219aee1a6a6dd842917500159cfae233a4c7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 5) 65 5 1 5 Plot 53 Hartebeesfontein Dinokeng Game Reserve 407 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.388392671684 28.391077816486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang